Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smarag Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Patrick And Charne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

A relaxing and peaceful gem of a place. A relaxing and peaceful gem. Exceeded all our expectations. We found that everything we needed was included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Smarag Cottage
Thank you, Patrick. I'm so happy that you had a wonderful stay at Smarag. Please come and visit again.

Anika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

If I had the time I would have stayed longer. Alicia is very friendly. The cottage was beautiful, clean, hot water available, firewood plus teabags, even eggs for breakfast. It's also a very safe place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Smarag Cottage
Thank you so much! Such a pleasure to have guests like you staying with us. Please come and visit us again.

Christo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige stukkie natuur met al die geriewe. Smarag is goed geleë vanaf die hoofroete. Jy voel sommer met jou aankoms al deel van die natuur. Smarag was skoon en netjies met meer geriewe as wat verwag word. Die gasvrou was vriendelik en was gereed om die ekstra myl te loop indien nodig. Ek sal Smarag beslis aanbeveel vir 'n oornagstop, maar ook vir langer se verblyf. Dankie Alicia dat jy jul stukkie plaas met ons gedeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Smarag Cottage
Baie dankie Christo. Waardeer. Dis so lekker om gaste soos julle te ontvang. Kom gerus weer.

Johlene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlik gebly! Baie lekker gebly. Alicia is baie vriendelik. Lekker stil en rustig. Sal weer daar bly. Dan net vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Smarag Cottage
Baie dankie Johlene. Bly julle het lekker gekom. Kom gerus weer.

Johannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absolutely amazing! Smarag Cottage is a hidden gem, with great value for money, wonderful views, and stunning location. Wonderful host and the cottage has everything and more than what is needed, we had such a nice time and will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Smarag Cottage
Thanks so much, Johannes. Such a pleasure to have guests like you. Hope to see you again.

Aj B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Vreedsaam, rustig en genotvol! Smarag Cottage is uitstekend ingerig en was pynlik netjies met ons aankoms. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die uitsig is beeldskoon en die pragtige tuin voeg net verder by tot die rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Smarag Cottage
Baie dankie Aj! Dis lekker om gaste soos julle te ontvang.

Karel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Netjies, smaakvol, vol karakter en goed toegerus. Goeie ligging naby Swellendam tussen plase met uitsig op die Langeberge. Veilige parkeerplek. Eie tuin met groot stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Smarag Cottage
Dankie Karel, bly julle het dit geniet.

Chantal W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit was 'n baie lekker, rustige plekkie. Sal enige tyd weer gaan. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Smarag Cottage
Dankie Chantelle! Bly julle het lekker gekuier.

Chantel B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Loved it. Lovely little cottage on a working farm with a beautiful garden which is enclosed. Perfect for small children. Stunning view of the mountains. Clean and comfortable stay. Everything you need. Loved it. Alicia gave me a warm welcome and made my stay an absolute pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Smarag Cottage
Thank you Chantelle. Love having guests like your family. Regards. Alicia

Simon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2023

Veiligheid was 'n probleem. Ons was heeltemal alleen gelaat in 'n perseel wat vrylik toeganklik is vanaf die hoofweg. Die gasaansteker was leeg en ons was genoodsaak om 9 km na Swellendam te ry om vuurhoutjies te gaan koop.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 10 van Bakkeley Plaats, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe622e3205e22e90d3b00dffd9f6ac17a63c59ae3970e7cb02323a4d13118134021ec054ea5142de70454fc21eea35083625?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Portion 10 of Bakkeley Plaats Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043971 20.527277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang