Smithland Guest Apartments
Beskrywing
Hierdie woonstel se slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, strykplank en -yster, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesin van 4.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Kontinentale ontbyt is op versoek beskikbaar teen R60 ekstra per persoon. Reël asb. 24 uur vooraf.
Gratis WiFi is in al die eenhede.
Covid-19-reëls is volgens die regeringsregulasies in plek gestel.
Daar is 'n skoonmaakdiens elke derde dag.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Hierdie instansie is nie geskik vir partytjies of funksies nie, en harde musiek word nie toegelaat nie.
Wees asb. bedag op ander gaste wat by die instansie bly en weerhou van wangedrag of oormatige drinkery op die perseel. Rook van enige middel is streng verbode in die eenhede.
Die breekskadedeposito sal nie terugbetaal word in geval van wangedrag nie. Die breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar.
Hierdie woonstelle word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae of openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke woonstel het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elkeen. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, strykplank en -yster, eetgerei en breekware toegerus. DStv en gratis WiFi is in elke eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Kontinentale ontbyt is op versoek beskikbaar teen R60 ekstra per persoon. Reël asb. 24 uur vooraf.
Gratis WiFi is in al die eenhede.
Covid-19-reëls is volgens die regeringsregulasies in plek gestel.
Daar is 'n skoonmaakdiens elke derde dag.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Hierdie instansie is nie geskik vir partytjies of funksies nie, en harde musiek word nie toegelaat nie.
Wees asb. bedag op ander gaste wat by die instansie bly en weerhou van wangedrag of oormatige drinkery op die perseel. Rook van enige middel is streng verbode in die eenhede.
Die breekskadedeposito sal nie terugbetaal word in geval van wangedrag nie. Die breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar.
Hierdie woonstelle word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae of openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang