Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smurfs Den

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Plaas atmosfeer, alhoewel dit om die dorp is. Baie lekker gebly! Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Heerlikste beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl T
1 nag
5.0
Sep 2024

Sakpas verblyf in Loeriesfontein. Dit was ons eerste besoek aan Loeriesfontein en Smurf's Den beskik oor al die basiese geriewe. Die eenheid was skoon en die botteltjie melk in die yskas was verwelkomend. Ons het net een aand oorgeslaap. Die beddens is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gerieflik stil en netjies. Gemaklik en netjies. Lekker plaas atmosfeer alhoewel mens nog in die dorp is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lekker gerus. Baie netjies. Alles wat nodig is. Goed ontvang. Lekker gebly baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana A
1 nag
5.0
Jun 2024

Veilig, beste plek, rustig, priceless. Gasvryheid op sy beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Het die basaar bygewoon op Loeries die Saterdagoggend. Ja, ons was basies net 1 nag daar en dit is beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Gerieflike verblyf op die platteland. Baie netjies en skoon eenhede. Webwerf laat dit net lyk asof dit op 'n plaas is, maar nietemin lekker gebly. Gasvrou het gereeld navraag gedoen. Dalk net 'n klein sepie in die badkamer, handewasseep sal verblyf vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Gemaklik, netjies, goeie diens. Ek was aangenaam verras met die braai-area by elke eenheid en die netjiese afwerking en detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige atmosfeer. Aangename en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Very clean units and friendly host. Happy with our stay and can recommend to anyone wanting to stay in the Loeriesfontein area. Were pleasantly surprised to see there was full DStv coverage so we were able to watch the RWC games during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goewermentstraat 13, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrlKWjYrXbO1NdS2WrtEbewqwpnDdr7UuF8ohPG967ogCulu3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 13 Gowerment Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.95995936889 19.449579653968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang