Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Snooze @ 7

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hendri M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfekte oornag vir UFS verrigtinge. Snooze @ 7 was die perfekte opsie om te oornag, om ons seun by UFS af te sien. Goed ingerig en naby aan alles. Brain was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Gideon K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Wonderful. Thank you, it was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies, funksioneel, vriendelike diens. Die woonstel is netjies, funksioneel en binne gemaklike trefafstand van enige plek in Bloemfontein. Die eienaar is vriendelik, behulpsaam en het meer as die ekstra myl geloop om die verblyf aangenaam te maak. Die WiFi is blitsvinnig en stabiel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn B
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly. Het baie lekker gebly, diens was baie goed. Kan Snooze@7 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons is soos familie gehandel. Die plekkie is baie sentraal geleë aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus E
1 nag
5.0
Jan 2025

Van die beste. Die woonstel is uitstekend uitgelê. Baie skoon en netjies. Baie goed toegerus met alles wat 'n mens benodig. Geleë in 'n rustige woonbuurt en is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker geslaap, dankie. Dankie, ons het lekker geslaap by julle. Julle het alles wat mens nodig het vir 1 nag se oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
1 nag
3.4
Jan 2025

Tevrede. Gemaklike plekkie vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Juan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hopeloos te kort. Heerlik gebly, perfek vir 'n nag of twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

After hours on the road you need to relax, couldn't ask for more will 100% recommend. Brilliant overnight stay, cosy and the host was extremely helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenialaan 7, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200f26fb823f5699343282b96489305903fa1408b2f6d31c2cf3ea33c9e3415ea2ef2a6c8cc65beff49f61add750ee20c2d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 7 Gardenia Avenue Gardenia Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129030972752 26.168311504379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789