Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Snuggles

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jordaan-straat 4, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Snuggles is 'n bekoorlike en knus selfsorg-vakansiehuis in die klein dorpie Loeriesfontein. Hierdie dorp is bekend daarvoor dat dit die tuiste van een van die wêreld se enigste 2 windpompmuseums is.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, asook 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, ketel, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. WiFi, 'n eetarea en 'n braai-area is ook beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Fred Turner Windpomp Museum en die Quiver Tree Forest in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jordaan-straat 4, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loeriesfontein Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jordaan-straat 4, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6e60d2626a18064c125adec416642b592af082603672635b2a5d09a34f9264e0025d7635c2a81c0bad553d1740f331873a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 4 Jordaan Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.952693144718 19.44076621666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789