Somerset Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetstraat 3, Westhill, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Somerset Lodge bied selfsorgverblyf in Makhanda (Grahamstad), 'n pragtige dorp bekend vir sy mooi landskap, feeste, 'n universiteit en topskole.
Daar is 5 elegante eenhede, elkeen met lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-kanale, WiFi en blindings. Die kombuis het 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, waterfiltreerder en 'n ontbyttoonbank. Al die kamers het geheuespons-beddens, elektriese komberse en donsveerduvets. Die badkamers is groot en modern met granietwasbakke, kassies en storte. Daar is 1 parkeerplek vir elke eenheid beskikbaar. Reënwatertenks is beskikbaar indien daar 'n tekort aan water is.
Makhanda (Grahamstad) is 'n ware voëlparadys. Die Thomas Baines Natuurreservaat net buite die dorp, en die Groot Visrivier Reservaat sowat 35 km hiervandaan, bied 'n tuiste aan 'n groot verskeidenheid voëls. Die Oldenburgia-voetslaanpad is 'n 2 dae lange sirkelroete wat in die dorp begin en eindig. Daar is ook 2 korter roetes in die dorp - die Dassie Krantz en Gowie Kloof.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Somersetstraat 3, Westhill, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Somerset Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetstraat 3, Westhill, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang