Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerslus Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie baie netjies en skoon. Voel soos 'n 10 ster hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik. Baie lekker geslaap. Plek baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett V
1 nag
5.0
Nov 2023

Excellent, especially the AC in the heat. It was really nice. Good value for money and had everything I needed and was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolande H
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Baie mooi. Ons het lekker gebly by Somerslus. Die kamers is baie mooi en die beddens baie gerieflik. Die mense is ook baie vriendelik. Enigste kritiek is dat ontbyt nie meer bedien word nie. Sonder ontbyt is die prys vir die kamers heelwat hoër as soortgelyke gastehuise in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Baie netjies in stil area. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benita S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Ideale oornag bestemming. Baie netjies en skoon, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lovely spacious facilities. Clean, neat, safe, well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

An-louise B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Fantasties! Sal VIR SEKER weer soontoe gaan. Mona en die span was uitstekend. Hulpvaardig. Alles was baie mooi skoon en netjies. Breakfast excellent elke oggend. Gevoel soos "home away from home". Warm omgee harte. Dankie, Mona.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilde R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlik, huislik en baie gerieflik. Ontbyt was heerlik, kamer en badkamer was heerlik en goed toegerus. Veilige, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

So rustig gewees en fantasties. Die plekkie sal ek sommer 6 sterre gee. Diens, vriendelikheid en gasvryheid was uitstekend. Dis veilig en ons het lekker gerus. Plekkie is smaakvol en ons is baie tevrede. Somerslus sal ons weer sien! Dankie, Mona, vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

mona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irislaan 12, Irene, Pretoria, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6KG7plXM5Fwvt2sup3BLTvcvmNmrcrjQ97HUnbW8eSRZ0OFmuF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 12 Iris Lane Irene 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.86474 28.21963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang