Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SomerZicht Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir SomerZicht Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marius L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Baie gemaklik gewees.

Baie lekker gebly, baie gerieflik.

Ina D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Uitstekende plekkie.

Baie lekker, rustige gastehuis. Uitstekende diens.

Bentjie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bentjie L

Was baie aangenaam en het ons verwagtinge oorskry.

Beslis. Ons sal weer daar bly.

Andre W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Lovely.

SomerZicht B&B and Self-Catering is a good place with friendly people happy to assist at any time.

Peter T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Spotless rooms, fantastic breakfast, brilliant hosts, magnificent views!

We would recommend this B&B to family and friends.

Jackie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Such a beautiful place to stay.

Area has beautiful views.

Ina D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Ruim kamer. Het eie ingang.

Eienaar was baie vriendelik. Pragtige ruim kamer. Gastehuis is goed geleë.

Mariana D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Stunning plek!

Alles was perfek. Ek beveel SomerZicht baie hoog aan en sal beslis self weer daar gaan bly.

Martie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Absoluut heerlik om daar te oornag.

Skoon, netjiese eenheid met alles in wat nodig is. Mooi uitsig oor die tuin met swembad en die berge.

Nicole F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F

Awesome.

Wonderful venue and super hosts. Really a good stay.

John S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Peaceful and beautiful facilities.

We loved the room size and it's practical, beautiful, and peaceful.

Renae B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renae B

Gemaklike plek. Geen loadshedding, wat 'n goeie ding is.

Ons het 'n laaste-minuut bespreking gemaak. Die eienaar het my laat verstaan daar is plek vir 'n waentjie, maar die parkering is baie knap, so ek sal nie iemand met 'n waentjie aanbeveel om daar te oornag nie.

Annette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Gesellige gastehuis met 'n puik ligging.

Die gastehuis is uitstekend geleë vir enige besoek aan die omgewing, binne 25 min vanaf die wynlandgoed en strande. Andre en Matilda is uiters bekwame gashere.

Chantelle C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C

Absoluut fantasties.

This is a perfect stunning place to stay, and I can't recommend it highly enough. Spotlessly clean, in a very quiet and peaceful location. We would like to mention that every detail and every corner of the interiors and exteriors are built with love and perfect taste.

Marc D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc D

Perfect luxury comfort.

Everything was perfect. We had a wonderful stay and the hosts were amazing. The breakfast was delicious!

Desmond M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond M

Sien sterre.

Dis 'n baie mooi en netjiese plek vriendelike mense.

Valda K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valda K

We had the time of our lives!

We just like to thank Andre and Matilda for a wonderful weekend, we had the time of our lives. Thank you for letting us feel at home. We trust that your business will grow, keep up that gentleness you show to your clients.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Hi Valda,
Thank you for the beautiful and very kind words, we appreciate it. We are so fortunate to have guests such as you visit us. We are honoured and so happy to have met you.
See you soon.
A and M

SomerZicht Guesthouse
Kristin A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin A

A very lovely stay.

My friends and I had an amazing stay at this establishment. The hosts Andre and Matilda are very friendly and extremely accommodating. The accommodation offered all the luxury we were looking for. We will definitely be back.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Hi Kristin,
Thank you for your kind comment, we appreciate it. You will give me those tips when you come back.
Kind regards
Andre & Mathilda

SomerZicht Guesthouse
Courtney T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney T

Pristine facilities.

Really enjoyed my time at SomerZicht B&B and Self-Catering. The hosts were fantastic and the house was superb.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Hi Courtney
Thank you for the kind words. We really enjoyed hosting you ladies as well, you were great fun.
Kind regards
Andre & Mathilda

SomerZicht Guesthouse
Eugene N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Die plek was regtig waarde vir geld.

Dankie vir Andre en Mathida wat uit hul pad gegaan het. Dankie vir die lekke ontbyt.

Mari-lize M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lize M

Rustig en veilig met alles wat jy nodig het.

Ek het heerlik by SomerZicht gebly. Vriendelike ontvangs het sommer tuis gevoel. Ek moes vroeg in die oggend uit wees vir werk, toe reël ons sommer dat ek my eie ontbyt maak. Dit is wonderlik om in 'n plek te bly wat aanpasbaar is vir die kliënte se behoeftes.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Mari-lize
Dankie vir jou vriendelike woorde, ons waardeer dit. Ons het dit baie geniet om jou te huisves.
Groete
Andre & Mathilda

SomerZicht Guesthouse
Lou D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lou D

Baie aangenaam.

Bedrywers is baie vriendelik en tegemoedkomend.

Lou D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou D

Fantasties.

Andre en Mathilda doen baie moeite om mens op jou gemak te sit. Baie vriendelik en ontspanne, heerlike kos. Sal enige tyd weer gebruik.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Fantastic accomodation

Only the best quality and service are given to guests at SomerZicht. Stay there once and you will never book anywhere else.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thank you for choosing to stay at SomerZicht. We are very happy to hear that you enjoyed your visit and look forward to welcome you again in the near future.

SomerZicht Guesthouse
Liesbeth B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesbeth B

Vriendelike en puik diens, lieflike ligging en Duitse perfeksionisme in die netheid.

Heerlike plek as ‘n oorstaan, ‘n basis om die omgewing te verken, of om rond te lê en ontspan, met ‘n lekker swembad en ‘n groot stoep wat uitkyk oor die lieflike omliggende berge.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thank you for your visit to SomerZicht. We are glad to hear you enjoyed the stay. We look forward to your next visit.

SomerZicht Guesthouse
Sietse Fennema T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sietse Fennema T

OK.

Very good place, would like to come back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

OK.

Baie lekker plek, sal graag wil terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thanks for your visit. We are glad to hear you enjoyed your stay at SomerZicht. We look forward to welcome you back.

SomerZicht Guesthouse
Heinrich M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M

Wonderlike diens en mense.

Albert en Hennielene is fantastiese mense wat my absoluut tuis laat voel het en uit hulle pad gegaan het om my skedule te akkommodeer. Die geriewe is skoon en gerieflik en het aan al my behoeftes voldoen. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek.
Ons is so bly om te hoor jy het die verblyf geniet en sien daarna uit om jou in die toekoms weer te ontvang.

SomerZicht Guesthouse
Pule N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pule N

Exceptional reception and treatment by hosts.

Exquisite, clean and homely environment. Will most certainly recommend the place to my colleagues and will save it on the database for the department to use this guest house going forward.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thanks for your visit and kind words. It was a pleasure to host you and we hope to see you again at SomerZicht very soon.

SomerZicht Guesthouse
William H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William H

Rustig.

Was baie mooi omgewing en rustig.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te huisves.

SomerZicht Guesthouse
Ansie E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie E

Lovely place with a great view.

Very nice place. It is very clean and you get a good breakfast. The rooms and bathrooms are nice and big and comfortable.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thanks for your visit to SomerZicht. Glad to hear you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again in the near future.

SomerZicht Guesthouse
Humphrey M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Humphrey M

The place is very neat and the owners are hands on.

Recommended for business travellers.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thanks for staying at SomerZicht. It was a pleasure to host you. We hope to see you again soon.

SomerZicht Guesthouse
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Stephen A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen A

Dit was heerlik.

Dit is 'n baie lekker plek en omgewing om te bly. Baie netjies en skoon. Pragtige afwerking in badkamers asook die dekor is van hoogstaande gehalte. Hennielene en Albert is baie gasvry.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dis lekker om te hoor dat gaste SomerZicht geniet en van die dekor hou! Dit was 'n plesier om jou en Elsabe te ontvang. Ons sien uit na julle volgende besoek.

SomerZicht Guesthouse
Wayne G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

So tranquil and amazing views.

This was a pleasurable stay.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thank you for your visit. We are so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon.

SomerZicht Guesthouse
Rihettha S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihettha S

Dit was presies wat ek gesoek het en bekostigbaar!

Die kamers is gerieflik en netjies, daar kort regtig niks en alles is in 'n werkende toestand. Die gastehuis is in 'n baie mooi en rustige deel van Somerset-Wes, die uitsig is pragtig. Hennelien en Albert kan werklik trots wees op hulle gastehuis.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jy SomerZicht besoek het. Ons is bly jy het die verblyf by ons geniet en sien daarna uit om jou binnekort weer te huisves.

SomerZicht Guesthouse
Petra J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra J

Huislik en baie vriendelik.

Stylvolle huislike atmosfeer met hartlike verwelkoming nog elke keer wat ons daar was. Besoekers se privaatheid word respekteer en die eienaars is gaan uit hul pad om jou verblyf so lekker en rustig te maak soos wat hulle kan.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle besoek. Dit was beslis ons plesier om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

SomerZicht Guesthouse
Melanie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Cutest place close to home.

What amazing getaway, spur of the moment for 1 night stay. The hosts are super friendly. The pond room we stayed in was perfect, a cute getaway just to relax. We need to come back in summer for drinks on the patio.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thank you for choosing to stay at SomerZicht. We are so glad you enjoyed your stay with us, and we look forward to welcome you back in the near future.

SomerZicht Guesthouse
Kelly T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly T

Very warm, friendly and welcoming.

Warm and friendly people.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thanks for your visit, glad you enjoyed your stay. We look forward to welcome you again at SomerZicht.

SomerZicht Guesthouse
2charlene L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
2charlene L

Awesome.

The hosts are very friendly and helpful. They suggested certain activities to do in the surrounding areas which was awesome. I will definitely recommend this guesthouse.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

It was our pleasure to host you and your friend. We look forward to welcome you again in the summer for drinks on the patio.

SomerZicht Guesthouse
André B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Baie gerieflik en bekostigbaar!

Waarde vier geld. Baie netjies, geleë in 'n pragtige tuin met 'n uitsig wat vir niks terugstaan nie.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou besoek, ons is bly jy het die verblyf geniet en sien uit daarna om jou terug te verwelkom.

SomerZicht Guesthouse
Pieter Johan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Johan V

Uitstaande professioneel/korrek/aangenaam/veilig/vyfster.

Eienaars baie aangenaam en professioneel. Waarde vir geld in 'n pragtige omgewing. Duidelik uitstaande ingerig vir die buitelandse mark. 'n Trotse vertoonvenster met selfrespek van goeie etiese waardes, integriteit en verskaffing van dit wat adverteer word.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Dit is altyd 'n plesier om aangename gaste soos julself, te ontvang. Ons is dankbaar dat julle die verblyf by SomerZicht geniet het en hoop om julle binnekort weer te huisves

SomerZicht Guesthouse
Sarel D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D

Gasvryheid

Die diens was wonderlik en ons het dit baie goed ervaar met ons aankoms. My vrou, dogter en haar eggenoot het ons vergesel en ons was tuis in die self help eenhede. Die eenhede was baie netjies, modern en gerieflik. Sal definitief die plek aanbeveel. Gasvryheid van Albert en Hennielene was fantasties.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Om gaste soos julle te onthaal is net 'n plesier. Ons sien uit na julle volgende besoek by SomerZicht.

SomerZicht Guesthouse
Petra C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C

Fantasties!

Die uitsig is fantasties! Die eienaars is fantasties! Die kamers is baie gerieflik en skoon. Kan nie wag om terug te keer nie.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Ons is bly jy en jou familie het julle verblyf by SomerZicht geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves en ons hoop julle kom gou terug - veral om die feeste en wynplase in die somer te geniet.

SomerZicht Guesthouse
Hendriena P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriena P

Dit het 100% aan my behoeftes voldoen.

Skoon, netjies, ongelooflike uitsig, heerlike ontbyt. Vriendelike diens.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly jy het die verblyf geniet en sien daarna uit om jou binnekort weer te verwelkom.

SomerZicht Guesthouse
Dr Susan E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Susan E

Kamer was baie gerieflik en skoon en eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

SomerZicht is 'n baie gerielike gastehuis en die eienaars hou 'n persoonlike oog oor alles. Ons het ons verblyf baie geniet en sal enige tyd SomerZich weer besoek.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat julle SomerZicht gekies het om by tuis te gaan. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

SomerZicht Guesthouse
Janine H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H

Beautiful and relaxing accomodation, owned by such friendly and welcoming people!

Such a wonderful B&B surrounded by beauty. The owners are extremely friendly and accommodating. It is such a relaxed and welcoming place to stay at! I would highly recommend this wonderful B&B and in fact have already passed on the details to friends and colleagues.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, rustige akkommodasie, en vriendelike gasvrye mense!

Wonderlike B&B en omring deur pragtige natuur. Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Dit is so 'n rustige plek waar mens welkom voel! Ek sal hierdie wonderlike B&B definitief aanbeveel en het eintlik al klaar vir kollegas en vriende daarvan vertel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your kind words. It was a pleasure to host you and we look forward to your return.

SomerZicht Guesthouse
Elicia V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elicia V

Baie netjies, modern en skoon.

Sien gerus die sterre.

Adelle R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle R

Pragtig, netjies en alles wat jy nodig het.

Ons het skaars gestop, toe is ons by die kar ontvang. Eenheid was baie mooi en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons kon enige tyd op hulle knoppie druk. Waarde vir geld. Sal verseker weer daar tuisgaan.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle oorsig. Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

SomerZicht Guesthouse
Elmene B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmene B

Vriendelik, netjies en tegemoetkomend!

Plesierige verblyf met uitstekende en gasvrye gasheer en gasvrou!

Jacquie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie V

Baie lekker gebly, vriendelike mense en pragtige huis en tuin met ongelooflike mooi uitsig!

Ons was vriendelik verwelkom. Kamers is skoon en netjies. Die tuin is pragtig. Ontbyt is heerlik met 'n fantastiese uitsig op die berge. Ek kan dit regtig aanbeveel!

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat jy die verblyf by SomerZicht geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom in die nabye toekoms.

SomerZicht Guesthouse
Dirk J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk J

Plek baie goed, bietjie teleurgestel met gasvryheid.

Kamers en ligging baie goed, maar gasvrou se ingesteldheid nie die beste. So bv moes kinders in eetsaal die aand wegneemetes eet, en aanmerking by vertrek tov sleutels wat "wegraak" was nie goed nie.

SomerZicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die oorhoofse goeie beoordeling van SomerZicht – ons waardeer dit. Ons voel dat dit darem nodig is om terugvoering te gee oor die negatiewe kommentaar gelewer: Dit was ‘n voorstel (nie ‘n bevel nie) dat die kinders die eetkamer kan gebruik vir hulle wegneemetes. Ons het selfs aangebied dat hulle ons eetgerei en borde kan gebruik.
Wat die opmerking oor sleutels betref: Dit is ongelukkig ‘n groot probleem vir alle gastehuise dat gaste wel soms per ongeluk sleutels met hulle saamneem. Ons glo julle sal verstaan dat dit ‘n logistieke probleem is indien slotte ens vervang moet word. Ons is jammer dat julle die opmerking, wat ter goeder trou gemaak is, verkeerd opgeneem het.
Ons waardeer julle insette en hoop om julle weer te sien.

SomerZicht Guesthouse
Annalene D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalene D

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Die swembad was 'n redding in die hitte. 'n Waaier of lugversorging in die warmer somermaande kan net 'n plus wees. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Sandra V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Mooi netjies.

Baie mooi netjiese nuwe gastehuis. Selfsorg-eenheid is heerlik ruim. Uitsig tydens ontbyt op stoep baie mooi.

Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwig Muhl-weg 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzYTgxOGM2LTExOWItNGQ4Ny04ZWUxLTQwOGJmY2Y2ZjNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 14 Ludwig Muhl Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059656662701 18.844679008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang