Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sommerlust Manor

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Sommerlust Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dalien V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien V

Netjies, rustig, veilig, gerieflik.

Die kothuisie is baie gerieflik en knus, en alles wat mens nodig het vir 'n oornagverblyf is daar. My worshond het die groot tuin geniet.

Hanlie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Sal beslis weer hier oornag.

Baie dankie vir die heerlike en veilige oornagverblyf. Die gasheer en gasvrou is so vriendelik en behulpsaam en was tegemoetkomend toe ons vroeër moes arriveer. Hoewel dit ons eerste keer is wat ons hier oornag, het ons dadelik soos ou vriende gevoel. Die erf is so lekker ruim, dit voel nie eens asof jy in die hartjie van Bloemfontein is nie.

Johan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Puik ligging, puik gashere, puik plek.

Ons het regtig vreeslik lekker gebly. Ons is absoluut tuis laat voel en daar is na elke behoefte omgesien en selfs gehelp met plek in die vrieskas. En ons het darem gelukkig die pickleball stryd teen oorleef. Lol. Sal baie beslis weer daar kuier, want dit is meer as net 'n verblyfplek.

Marlena V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Baie netjies en heerlike oorslaap tussen Oos-Kaap en Gauteng.

Pragtige ou huis met warm atmosfeer. Alles wat nodig is vir oorslaap.

Melanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Sommerlust is in 'n pragtige ou deel van Bloemfontein, naby alles en die historiese ou huis is pragtig.

Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Danniyelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danniyelle S

Lekker, rustig.

Ons het baie lekker gebly, ons sal dalk net nuwe kussings aanbeveel.

Hanlie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie V

Oornag in die boomrykste deel van Bloemfontein.

Die beste omgewing in Bloemfontein, veilige parkering in 'n mooi tuin.

Monica A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monica A

Vriendelike ontvangs.

Geyser was koud die eerste aand en eers warm die volgende oggend.

Marlena V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Baie netjiese verblyf.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf is baie netjies en in 'n baie mooi omgewing. Bonus was dat ons hondjies welkom was.

Sommerlust Manor se terugvoer

Was baie lekker om julle te hê Marlena. Julle is enigetyd weer welkom, die hondjies ook.

Sommerlust Manor
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 32, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4075cff6dc78665cde7d1910a74e1859e57039087f164ea374e695f87ba853cf8589528ecf07d70fccf0f921942184e9a38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 32 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.090354984444 26.227614412268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang