Son-en-See 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oesterbank 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Son-en-See 2 is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders in Meer-en-See.
Die oopplan-eenheid het lugversorging en beskik oor 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en beddegoed word voorsien.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksiebord, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Son-en-See 2 is net 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante, en 3 km vanaf die hoofstrand.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Oesterbank 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Son-en-See 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oesterbank 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang