Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son, See, en Sundowners

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem & Debra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 108 resensies vir Son, See, en Sundowners
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Racquel M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Racquel M

Defnitief waarde vir jou geld. Naby aan die see, en baie meer.

Ons het baie lekker gekuier. Veilig gevoel en alles wat bereikbaar sonder moeite. Ons kon net nie van al die geriewe gebruik maak a.g.v. reën nie, maar sal definitief weer wil gaan om dit wel te beleef. Dit was so lekker om aan die slaap te raak en wakker te word met die geklank van die see golwe, oh en die uitsig is regtig so so mooi. Ek sal dit vir enige een aanbeveel.

Anita P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Lieflike uitsig.

Ons het heerlik gebly. Alles was pragtig netjies en skoon. Goed toegerus.

Frederick B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Fantasties.

Eenheid is skoon en modern. Toegerus met al die nodige benodigdhede. Pragtige uitsig met restaurante binne stap afstand. Veilige woonstel blok met baie vriendelike en behulpsame personeel. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Constance M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Constance M

Excellent.

Magnificent. I will be coming back very soon.

Andre G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

Goed vir kort oorbly.

Goed vir kort oorbly, netjiese woonstel, maar gebou kort opknapping. Kamer geskik vir twee mense, maar die gasheer het ons goed ingelig. Instruksies is deeglik en duidelik. Veilige parkering.

Randy V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randy V

Perfect intimate stay.

The place was nice, warm, and cosy. The cleanliness was on point as well. I would definitely recommend it to anyone.

Francois C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Lekker. Sal nie weer daar bly nie.

Ontvangs was nogals raserig, darem nie te laat in die aand nie.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jacques D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Asemrowende uitsig!

Pragtige goed ingerigte eenheid. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid en uitsig na die see en Tafelberg is presies soos geadverteer. Goeie waarde vir geld. Ons sal vir seker weer kom!

Raine G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raine G

Beautiful scenery and lovely accommodation.

Friendly and very accommodating, will definitely be back.

Nomathemba M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomathemba M

Great experience.

The male receptionist on duty was very friendly and helpful. In the future, please provide warm blankets for every person staying at the accommodation. The security guard was also very helpful when we were entering and exiting the accommodation, especially when using the back gate to the beach.

Carmen S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Asemrowende uitsig - alles wat jy nodig het.

Ons het by Son, See & Sundowners bespreek vir ons huweliksherdenking. Dit was alles en meer! Die uitsig oor Tafelberg was regtig op sy mooiste! Die eenheid het alles wat jy nodig het, selfs 'n skottelgoedwasser. Willem, die gasheer, het alles in sy vermoë gedoen om ons tydjie daar onvergeetlik te maak! Kommunikasie is uitstekend! Ons sal vir seker weer daar gaan bly!

Pikkie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie K

Skoon, ruim en goed versorg.

Ons het ons bly baie geniet omdat dit baie sentraal was aan die plekke wat ons wou besoek. Die uitsig oor Tafelberg is fantasties en die geriewe was grieflik en skoon.

Marlize N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize N

Die eenheid was baie netjies en gerieflik, selfs 'n koffiemasjien!

Ek en my volwasse dogters het vir 2 nagte daar geslaap en was baie beïndruk met die opset, naby aan die strand vir die toeris wat kom vir vakansie. Die eienaar was in kontak met my en het selfs verwysings gegee van lekker eetplekke daar naby. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

Mandy D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D

Pratig daar, binne en buite.

Die gang en foyer begin lewe kry 7 uur in die oggend en is baie steurend, veral as kinders op en af hardloop en gil en speletjies maak. Die eenheid self sal ek voorstel om 'n klein gastoesetel in te sit vir koffiemaak.

Martin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Perfek.

Presies gekry wat geadverteer is en nog meer. Die eenheid en kompleks is luuks, skoon en netjies.

Pierre L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Perfek vir Blouberg.

Wonderlike woonstel vir 'n klein gesin. Baie modern, skoon en met al die nodige toebehore. Baie goeie uitsig oor die berg, en baie naby aan die strand. Kommunikasie is uitstekend.

Esme V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Rus vir jou siel.

Dit is 'n pragtige plek met net so 'n mooi uitsig. Selfs vanuit die swembad kan jy vir Tafelberg sien. Die diens is uitstaande en baie vriendelik. Ons het heerlik ontspan.

Cindy S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Was nice and relaxing.

The gates to walk to the beach weren't accessible. Only negative I have.

Sybrand B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand B

Was a nice stay.

See stars.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Burrie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Burrie G

Eenheid was netjies en skoon. Eenheid naby aan ontvangs en gaste wat laat inkom raas in die gange.

Balkon bied geen privaatheid nie en kan nie skuifdeure na buite ooplos as jy binne woonstel is nie.

Celine P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine P

Wow, wow, wow!

What a wonderful time! Clean place, quite and peaceful! Wonderful staff! Definitely recommend!

Betsie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie S

Pragtige woonstel met wonderlikste uitsig!

Ons 4 volwasse dames het die lekkerste blyplek gehad. Sal vir seker weer gaan! Alles wat ons nodig gehad het, en nog meer, was tot ons beskikking.

Marie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

Was lovely. Next time we need to book a 2 bed 2 bath.

Loved the view of the mountain.

Nantes K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantes K

I enjoyed my stay.

The place and atmosphere was great and definitely will visit the place again.

Annietjie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Pragtige sonsondergang met 'n rustige see- en berguitsig en sorgelose vrystappaadjie al langs die see.

Akkommodasie en ligging is uitstekend. Ons het die verblyf en oefen-fasiliteite baie geniet. Ons gasheer, Willem was baie toegewend en akkommoderend met ons bespreking. Dankbaar vir die geleentheid.

Jaco P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Perfek en fantasties.

Julle sal ons weer sien. Hierdie plek is net perfek. Naby aan alles en ons kon nie vir beter dien vra nie. Dankie julle.

Hannetjie F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F

Die uitsig is fantasties.

Die uitsig was baie mooi vanaf ons stoep. Alles wat nodig is en baie vriendelike diens.

Elna G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Goed.

Sentraal geleë en voorwaar baie mooi.

Sello H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello H

Awesomeness.

If you are looking for peace and relaxing nights, this is the best place to visit. Awesome views of the beach. All restaurants are close.

Reinet V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet V

Heerlike, gerieflike verblyf.

Moderne woonstel, met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig!

Adrienne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne S

We loved our stay and the staff are super friendly.

We were also so happy we were so close 2 restaurants and beach front.

Nathaniel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel V

Comfortable.

We felt comfortable, thanks.

Lee G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G

Awesome views!

The accommodation was well located, clean and all round perfect.

Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Fantasties.

Pragtig. Naby alles. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Sal beslis weer kom.

Louis V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Vrede, rus en plesier.

Die netheid en rustigheid en ongestoordheid saam met die uitsonderlike uitsig oor die berg en breek van die branders in die aand is alles en meer wat ek in 'n vakansie soek. Sal weer so maak.

Marinus B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus B

Baie lekker gewees, maar woonstel baie koud. Die verwarmer is onvoldoende vir die grootte.

Sien sterre.

Zelri S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelri S

Perfek vir 2 mense, glad nie vir 'n gesin van 4 nie.

Alles van Son, See en Sundowners was lekker, maar ek sal nie die woonstel aanbeveel vir meer as 2 mense nie. Ons is 'n gesin van 4, en dit was heeltemal te klein en beknop met klein kindertjies. Daar is ook glad nie 'n bad nie wat dit nog ekstra moeiliker maak met kinders. Maar die woonstel, is pragtig en die view nog meer.

Andries D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Die eenheid was skoon en netjies en het voldoen aan al ons behoeftes.

Selfs die publieke areas soos die swembad, gym, muurbalbaan en braaigeriewe was skoon en netjies gewees. Ek sal die plek definitief aanbeveel.

Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Dit was heerlik!

Alhoewel dit 'n klein eenheid is, is dit wel toegerus en baie gemaklik.

Lizl B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl B

Baie mooi en lekker gebly.

Ons sal weer kom. Baie skoon en netjies met ongelooflike uitsig oor Tafelberg.

Nicolaas D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolaas D

Four days, rugby tour.

Loud generator outside unit patio, during loadshedding, but not for unit.

Riette M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette M

Ons het Infinity baie geniet. Die plek is goed ingerig en baie netjies. daar was veilige parkering naby aan die eenheid. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Die uitsig is fantasties. Die eenheid is goed geleë met heerlike eetplekke naby.

Nina D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina D

Pragtige ligging en veilig.

Baie geniet. Uitsig was pragtig. 'n Voorstel dat daar 'n venster is wat kan oop en toe. Die vensters was heeltyd toegewasem.

Johannes M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M

Wonderlik.

Loopafstand van die strand af. Nie ver van Tafelberg af nie.

Hennie A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie A

Baie lekker, woonstel kort 'n lugversorger.

Was baie lawaai hulle het teëls vervang buite by ontvangs en 'n "jackhammer" tipe boor daarvoor gebruik, dit het vir lang tye aangehou, sou verkies as hulle voor die tyd vir my daarvan gesê het, geklink of hulle die hele tyd binne die woonstel werk. Ontvangs kan doen met n opknapping of matte kan gewas word.

Eugene P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Baie lekker.

Netjiese woonstel en baie goed ingerig met alles wat jy nodig het.

Merriam R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merriam R

The place was beautiful and clean and everything that you can need.

The apartment was clean and the staff were friendly. The view was amazing and it's situated in a very nice and quiet area.

Busisiwa C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwa C

Excellent

Great location, good vibe and clean.

Sairalee V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sairalee V

Ongelooflike lekker plek.

Ongelooflike lekker plek, loopafstand van alles af, sal dit definitief aanbeveel.

Carol M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Apartment well positioned and a wonderful stay.

The apartment is well maintained, everything you might need is handy. The building staff are really friendly and so helpfull. We had a great stay and wish we could have stayed longer.

Lilanie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie D

Asemrowend mooi, gerieflik, heerlik.

Die verblyf in die eenheid het beslis ons verwagting oortref. Die plek is pragtig, lekker naby aan die strand. Ons sal beslis weer daar gaan inklok.

Hans P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Son, see en Sundowners is 'n baie gepaste naam!

Fantastiese uitsig op die berg en see. Woonstel is baie netjies, goed toegerus en lekker naby goeie eetplekkies. Kompleks is stil, veilig en het lekker geriewe.

Londiwe N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londiwe N

Lovely.

The stay was private and peaceful.

Craig M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

Everything sits just nice, small but definitely worthwhile.

Son, See, en Sundowners are definitely a place to go back to.

Danneline B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danneline B

This place is amazing.

We really enjoyed our stay and we'll definitely go back there.

Christa L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Heerlik gekuier.

Woonstel was perfek, netjies, uitsig op die see was fantasties met die see so naby. Personeel ook professioneel, behulpsaam en vriendelik. Het veilig gevoel.

Shariefa J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shariefa J

Awesome, clean and safe stay. Loved the proximity to the beach!

We arrived and it was load shedding and we were not aware, so I bought electricity to discover it was load shedding. Only a bit disappointed there was no generator for the load shedding periods. Other than that it was really nice clean place with an awesome view.

Andre H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Baie lekker.

Als was baie lekker. Plek is ideaal geleë.

Sarel K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel K

Flink en volledige administrasie. Goeie ligging.

Die badkamer deur is buitewerking en maak privaatheid problematies. Die sleeper couch is swak kwaliteit en feitlik onbruikbaar.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Hi Rina,

Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en sommer 'n paar ekstra nagte gebly het.

Ons het na die badkamer deur gekyk toe ons u resensie ontvang het, en tot my verbasing het die deur geen probleme getoon nie. Die instandhouding span op die perseel sê ook hulle het nie aan die deur gewerk nie. Indien die deur nie gewerk het tydens julle verblyf moet ons om verskoning vra. Ons stel altyd voor aan ons gaste om asseblief enige probleme wat ondervind word tydens die verblyf sou gou moontlik direk aan ons te rapporteer met 'n WhatsApp of epos. Dit bied ons 'n geleentheid om die probleem so gou moontlik op te los en die minste ongerief vir die gas.

Ons sien baie uit dat julle weer volgende jaar by ons kom kuier.

Vriendelike groete,
Willem & Debra

Son, See, en Sundowners
Tamelin P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamelin P

Very relaxing, fun and something to remember.

I will came back anytime.

Bronnique G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronnique G

Julle was goed vir ons.

Ons het dit baie geniet baie dankie Son, See en Sundowners.

Johann V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Very neat to the point, no unnecessary stuff standing around.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies, geen onnodige goed wat rondstaan nie.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yvette J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette J

Fantastiese uitsig, fasiliteite soos gym en swembad, is bakgat. Vriendelike staf by die woonstel blok, al ons verwagtinge oortref.

Topgehalteslaap- en badgeriewe, sou graag net klein seep en shampoo wou hê, daar is niks om oor te kla nie, als was finominaal.

Madelein M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Ongelooflike woonstel met uitsig wat absoluut uit die boeke is.

Met die intrapslag baie beïndruk met die netheid, moderne uitleg en toerusting en natuurlik die uitsig is presies wat op die foto's weergegee word. Vriendelike en vinnige diens van ons gasheer en bespreek vir seker weer daar sodra ons weer Kaap toe gaan.

Teboho M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho M

Enjoyed it very much.

Value for money stay, close to city.

Ashley F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley F

Vakansie net voor nuwe dol jaar begin.

Ons het baie lekker gebly in Son, See, en Sundowners. Dit was baie netjies en skoon. Groot genoeg vir ons 2, hulle het alles wat mens sou kort soos in die kombuis ens. Ons het ook baie veilig gevoel. Lekker naby aan die strand en ook die view uit die huisie uit is amazing. Lekker naby aan baie sightseeing. Sal vir seker weer by hulle vakansie hou.

Wikus B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Uitstekend,

Absoluut fantasties, uitsig om van te droom, baie netjies, skoon en vriendelik.

Phillip V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Netjies, baie mooi uitsig.

Was daar vir werk. Was heerlik om in die oggend vroeg te gaan draf en weer in die middag laat die see te kan waardeer.

Gerhard F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Asemrowende uitsig.

Die woonstel beskik van alles wat jy kan nodig kry langs die see en by die kompleks se aktiwiteite. Die uitsig is ook direk van 'n poskaart af gekry. Sal definitief weer daar aanbly.

Chris W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

What a glorious spot. Lovely spot for dinner right on the doorstep with lovely views.

We enjoyed our stay here. Sadly the tablecloth remained on the mountain while we were there so we did not see the view we longed for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n lieflike plek. 'n Lekker plek vir aandete reg op die drumpel met 'n lieflike uitsig.

Ons het ons verblyf baie geniet. Ongelukkig het die tafeldoek op die berg gebly terwyl ons daar was, sodat ons nie die uitsig waarna ons verlang het gesien het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marianna S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S

Fantasties.

Dit is 'n heerlike, gerieflike woonstel om jou wegbreek-vakansie te geniet! Rustige, vriendelike atmosfeer, skoon en netjies! Beveel dit graag aan vir almal.

Sharon M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Breathtaking and owners of this unit really care about you enjoying your stay.

Owners go out of there way to assist in making your stay great - great views amazing location and accommodation is awesome, security at the building is a bit clueless on check in but whatever ball they dropped the owners picked it up superbly.

Sean D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D

Baie netjies, baie mooi uitsig en goeie diens.

Baie dankie aan Willem ons gasheer, uitstekende diens gelewer en baie vriendelik. Sal beslis weer gaan kuier. Die eenheid was skoon, netjies en het aan al ons vereistes vol doen. Baie dankie.

Victor G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor G

Nice, clean and very safe.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi, skoon en baie veilig.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mariam A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam A

This place is wonderful if you just want relax and enjoy the silence.

This places is wonderful if you just want to enjoy silent and spending time with your partner this is the best place to go.

Byron G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron G

Ended well.

Very accommodating host!

Conrad R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad R

Elke sent werd!

Baie dankie vir 'n goed versorgde eenheid in 'n veilige kompleks met 'n wonderlike uitsig op Tafelberg. Ons kom beslis weer!

Morne B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Heerlik en ontspanne.

Ons as gesin het baie lekker gekuier met baie mooi uitsig op see en Tafelberg en als was daar wat ons benodig het.

Jaco V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Ons het baie lekker gebly en was tevrede met ons verblyf. Baie veilig en goed geleë.

Sal enige tyd weer teruggaan, maar net ek en my vrou. Die verblyf is bietjie knap as 'n gesin van vier met slegs een badkamer. Alles was wel lekker.

Lau-marie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lau-marie B

Heerlik gebly, sal definitief weer van die plekkie gebruik maak in die toekoms.

Dis 'n pragtige plek, gerieflik en die verhitte onderdakswembad was 'n groot plesier vir die kinders. Die eienaar was baie gasvry.

Louise L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Baie aangenaam.

Dit was aanvanklik vir ons baie deurmekaar by ontvangs. Miskien net in die toekoms beter aanwysing vir gaste gee dat "ontvangs" nie enige iets met die woonstel te doen het nie.

Jacqueline W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Was baie lekker en 'n pragtige plek met 'n mooi uitsig op Tafelberg en oor die see.

As ek enige plek in die winter moet vakansie gaan hou sal dit by Son See en Sundowners wees. Moderne woonstel met baie mooi uitsig en goed ingerig vir ons familie van 3. Prys was baie billik.

Nico M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico M

On arrival.

Our arrival was not smooth as we have been send between two reception desks backwards and forwards. Further everything was really good. Owner did promise to do something with regards to reception and we will surely use this facility again.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Hi Nico,

We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We apologize again for the confusion during check-in, it was a new security guard on duty. We have explained to him where to direct our guests should they not find our apartment and we trust this will not happen again.

Looking forward to hosting you again.

Son, See, en Sundowners
Chantelle V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V

Mooiste uitsigte.

Was baie lekker gewees. Sou net sê dat julle asb. Heaters in jul plek moet sit vir die winterdae. Plek was ongelooflik koud. Ook dat jul dalk die DStv Now moet uitsort omrede daar 'n probleem is. Ons kon glad nie TV kyk nie. Verder was dit baie skoon en mooi en ook, julle plek sit op 'n goeie plek met 'n mooi uitsig.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Hi Chantelle,

Ons is bly julle het lekker by ons gebly. Jammer dat julle koud gekry het, die woonstel het wel ‘n dehumidifier wat ook dien as ‘n heater. Julle mag hom dalk net mis gekyk het. Die DStv het net ‘n vinnige sagteware opgradering nodig gehad, dit word soms deur DStv benodig sonder enige vooraf waarskuwing. Ons sou julle vinnig kon help indien julle net met ons gekommunikeer het, ongelukkig was ons nooit bewus van julle probleem nie tot ons die resensie ontvang het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.

Groete,
Willem & Debra

Son, See, en Sundowners
Jeanette R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette R

'n Kort wegbreek.

Lyk groter as wat dit is. 1 slaapkamer en sleeper couch in die leefarea. Ongelukkig was die badkamerdeur ook af terwyl ons daar was en kon dit nie reggemaak geword het nie. Wat onaangenaam was. En dit het voorgekom asof daar iets met die oond fout was. Alle probleme aan die eienaar rapporteer.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Beste Jeanette

Dankie dat u namens jou broer by Son, See en Sundowners bespreek het. Ons is jammer as u voel ons het nie aan hulle verwagtinge voldoen nie. Ons sal graag die volgende terugvoer wil gee:

Die woonstel word geadverteer as ‘n 1 slaapkamer woonstel met ‘n slaapbank in die leefarea vir ekstra 2 gaste. Die woonstel is in totaal 41sqm, dit maak die leefarea 20sqm en dan die slaapkamer en badkamer 20sqm. Die fotos is geneem van dieselfde woonstel.

U broer het op Kersnag by ons ingeklok en my rondom 20:00 geskakel in verband met die badkamer deur wat vashaak. Ek het hom gevra om die deur net effens op te lig soos hy dit toe maak, waarna hy bevestig het dat die deur kan gebruik word. Ek het aangebied om die onderhoud span te laat kom die volgende oggend, maar hy het verkies om eerder die deur effens op te tel.

Die oond en stoof het ten volle gewerk. Ons vorige gaste het ongelukkig ons “Extractor Fan” beskadig. Dit word nie benodig om die oond of stoof te gebruik nie, en ons het besluit om dit later uit te haal. Jou broer het dit slegs gerapporteer sodat ons bewus was daarvan en nie gedink het dit was hulle nie.

Ons is jammer vir die ongerief en hoop hulle sal gou weer by ons kom kuier.

Groete
Willem

Son, See, en Sundowners
Coen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Awesome.

Ons het vroeg in 2018 bespreek vir slegs twee persone maar teen die einde van die jaar wou twee van ons vriende dalk saam gaan, ons het met Willem kontak gemaak deur die webtuiste en hy het my vinnig en vriendelik gehelp met inligting rondom die woonstel as ook as ons dalk na 'n groter eenheid wou skyf. Dit was net die begin van sy vriendelikheid en behulpsaamheid. Dit is 'n gerieflike woonstel en het alles wat 'n mens nodig het. Dis gerieflik naby die strand, restaurante en inkopiesentrums. Vir 'n vakansie in die stad, maar ook nie in die gedruis nie, is dit naby genoeg aan alles. Ons sal definitief weer van die plekkie gebruik maak.

Michelle M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Kon nie vir beter vra nie.

Die ligging is fantasties met die mooiste uitsig op Tabelberg. Beveel verblyf beslis aan.

Sandra B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Die eenheid was perfek gewees!

Die eenheid was toegerus met al die benodighede. Ek sal dalk die stoepstel buite vir die somer verkies.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Hi Sandra,
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en vir die positiewe terugvoer. Ons het intussen 'n piekniek tafel en "sun lounger" laat maak vir julle volgende kuier op ons stoep. Het ook paar ander verbeterings laat doen aan die woonstel, kyk gerus na ons opgedateerde foto's.
Groete,
Willem & Debra

Son, See, en Sundowners
Cobus S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Baie lekker en gerieflik.

Ons het dit baie geniet en sal enige dag weer teruggaan.

Nic Z - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic Z

Puik.

Sal graag weer daar tuis gaan.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Dankie Nic, sien uit om julle weer te verwelkom!

Son, See, en Sundowners
Kobus K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Fantasties.

Pragtige woonstel. Uitstekende ligging.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Dankie Kobus, sien uit om julle weer te sien.

Son, See, en Sundowners
Arno B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno B

Baie geniet. Sal definitief weer daar bespreek. Veilig en netjies.

Die DStv was ongelukkig beperk tot sekere kanale. Bv: 201 & 144 was nie beskikbaar. Ons kyk nie sokker, maar rugby, en die vrou Binnelanders. Maar dit was nie einde van wêreld nie! Sal volgende keer my DStv-kaart saamneem. Anders geen probleme.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Baie dankie Arno, ons sien uit daarna dat julle weer by ons kuier!

Son, See, en Sundowners
Clyde P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde P

Lekker gesins verblyf.

Baie goed geleë, oorkant Doodles restaurant en 'n straat weg vanaf die straat. Pragtige uitsig en betroubare sekuriteit. Baie netjiese verblyf. Ja, goeie waarde.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Hi Clyde

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Groete
Willem & Debra

Son, See, en Sundowners
Hugo M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M

Ongelooflike mooi plekkie om te bly.

Ongelooflike moderne mooi plekkie. Wat is beter om op jou stoep te sit en na tagelberg te kyk. See is letterlik by die straat af. Ons was 4 volwassenes en ons het meer as gemaklik gebly. Alles wat mens nodig gehad het was voorsien. Baie meer as wat jy ooit kon verwag. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal definitief weer gebruik maak van Son, See, en Sundowners.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Hi Hugo. Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete Willem & Debra

Son, See, en Sundowners
Bia J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bia J

Ongelooflike netjiese, mooi woonstel, was net 'n plesier om daar te bly, sal vir seker weer daarvan gebruik maak.

Baie mooi, netjiese woonstel, alles en nog meer wat nodig is. Ligging perfek en beveel verblyf sterk aan. Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Baie veilig, fietse gestaan by onderdakparkering en nooit probleme ondervind.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Goeiedag Bia,

Ons is bly om te hoor julle het die woonstel geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.

Son, See, en Sundowners
Theo K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K

Nice 2 day stay. Perfect location and a well equipped accommodation.

Very secure unit in the best part of Table View.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Good day Theo,

Thank you very much for your positive feedback. We look forward to hosting you again in the near future.

Son, See, en Sundowners
Lize-mari T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari T

Uitstekend, ons kan nie wag om weer terug te kom nie.

Son, see en sundowners het ons verwagtinge oortref. Die woonstel is pragtig ingerig en ons het als gehad wat ons kon nodig hê. Als was splinternuut en baie netjies. Die ligging is perfek en ons sal definitief weer terugkom. Dankie vir ‘n lekker vakansie.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Beste Lize-mari,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Debra en Willem

Son, See, en Sundowners
Annemie O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie O

Pragtige, skoon en nuut gemeubileerde eenheid. Sentraal geleë, veilige area, onderdak parkering met die mooiste uitsig.

Ons was die eerste gaste van die nuwe eienaars en was aangenaam verras met die pragtige eenheid. Baie sentraal geleë in 'n veilige kompleks wat baie aktiwiteite bied met veilige onderdak parkering. Die mooiste uitsig vanaf die stoep van Tafelberg tot Robbeneiland! Ons kan hierdie verblyf ten sterkste aanbeveel vir enige besoeker aan Bloubergstrand en sal dit beslis weer besoek!

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Goeiedag Annemie,

Baie dankie vir jou mooi boodskap en positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die plekkie so geniet. Na julle verblyf het ons nog 'n paar verbeterings gemaak. Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Son, See, en Sundowners
Mariette P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette P

Baie oulike plekkie.

Dis 'n baie oulike, netjiese plekkie met 'n stunning view van Tafelberg en die see.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Goeiedag Mariette,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Son, See, en Sundowners
Francois W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois W

Awesome.

Baie lekke plek om te bly, netjies en goed geleë.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Dankie Francois.

Ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Willem en Debra

Son, See, en Sundowners
Melinda T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda T

Uitstekende uitsig.

Ons het baie lekker gebly.

Maryna S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Wonderlik.

Het ongelooflik lekker gebly. Naby alles en gerieflik. Uitsig uitstekend. Sal die eenheid beslis aanbeveel.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Beste Maryna,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle in Blouberg te kon verwelkom.

Ons sien baie uit om julle weer te huisves binnekort.

Baie groete,
Debra en Willem

Son, See, en Sundowners
Christiaan D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Stunning plek. Waarde vir geld!

Son, See en Sundowners is 'n stunning plek. Totale waarde vir geld. Net wat mens nodig het vir 'n kort wegbreekkans. Die strand is 'n paar treë weg. So ook Doodles Restaurant. Die plekkie was baie netjies en skoon. Veilige onderdak-parkering. Uitstekende uitsigte. Hier wil ons definitief weer kom bly!

Joseph A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph A

Tyd was kort, maar gerieflik, baie mooi uitsig oor die see.

Pragtige plek, rustig en mooi.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Hi JJ

Baie dankie, was lekker om julle hier te hê.

Groete

Son, See, en Sundowners
Abrie M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie M

Lekker en die geld werd.

Son, See, en Sundowners was lekker en ek sal dit aan almal aanbeveel. Kliëntediens was tops. Eienaar moet asb. kyk na die volgende: 1) Braaier was baie vuil, en ons moes skoonmaak. 2) 'n Vuil ekstra kombers. Kan jul asb. sorg dat alles skoon is.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Hi Abrie

Baie dankie vir die eerlike terugvoering. Ons sal verseker werk maak van jou kommentaar en seker maak alles is ordentlik skoon.

Groete

Son, See, en Sundowners
Zelda E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Wat 'n besonderse ervaring met 'n eg Kaapse ontvangs en asemrowende uitsig!

Dit was 'n baie aangename ervaring. Die ontvangs en gereelde ondersteuning was uitstekend. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike see-vakansie! Beslis waarde vir jou geld.

Son, See, en Sundowners se terugvoer

Hi Zelda. Baie dankie. Ek hoop om julle gou weer te sien. Julle was wonderlike gaste en het my woonstel in 'n baie goeie en netjiese toestand agtergelaat. Groete.

Son, See, en Sundowners
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 87, Infinity-gebou, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc92d20a0c920575589c48cc3f48cbae969e4b0553853c585b1abcaee8204b423d183263c18fa30be6ba81f355209d51709e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 108 5 1 5 87 Coral Road Infinity Building 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.809061267726 18.469385493185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang