Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pedi-Nku Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
David L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was 'n wonderlike wegbreekie, die huisie was perfek. Ons het baie lekker gebly, die huise is klein maar daar is alles wat 'n mens nodig het. Alles is in sy plek en die huis en tuin is baie skoon en net. Leanna het ons hartlik verwelkom en ons vinnig laat tuis voel. Ons sal beslis hierdie plek vir ander aanbeveel en ek is seker ons sal binnekort terug wees. Dankie vir 'n baie aangename naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanna
Pedi-Nku Huis
Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop ons sien julle gou weer!

Marcha L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie rustig, skoon en lekker. Die eenheid is ongelooflik goed toegerus met enige iets wat mens kan nodig kry. Lieflike buite braai en boma. Die gasheer en gasvrou was ten alle tye beskikbaar en het gehelp met raad en hout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanna
Pedi-Nku Huis
Baie dankie vir julle kuier by ons! Hoop ons sien julle gou weer!

Anriette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker kuier huisie op die plaas. Ons het 'n welkome, vriendelike ontvangs gehad. Pedi-Nku is in die groter Dinokeng area, maar nie binne-in die reservaat self nie. Lekker rustige, stil plaasomgewing. Uitstekend toegerus met wonderlike geriewe. Genoeg hardloop- en speelruimte vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanna
Pedi-Nku Huis
Baie dankie, ons is bly julle het die naweek geniet en hopelik sien ons julle gou weer!

Sheena E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

We really had a relaxing stay. The area is nice, quiet and clean. Leanna was very friendly. In summary, we all enjoyed our stay and wish we had stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leanna
Pedi-Nku Huis
Thank you for your stay with us. Hope to see you again.

Nadene E
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustig, skoon, mooi geriewe. Ons het lekker gekuier en die huis is gerieflik. My pa wat sukkel om te loop kon ook lekker rond beweeg. Alles is skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanna
Pedi-Nku Huis
Dankie vir julle verblyf by ons!

Stephen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Dit is 'n besonderse lekker plek om jou batterye te laai. Lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanna
Pedi-Nku Huis
Baie dankie, julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien!

Francis V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Rustige wegbreek. Baie netjies en goed toegeruste eenheid. Presies wat mens nodig het vir 'n naweekwegbreek. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanna
Pedi-Nku Huis
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Charlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was heeerlik! Baie stil en gerieflik! As ek 'n voorstel kan maak, meer hout vir die vuurput. Verder was alles baie lekker en perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Weekend stay. Loved our visit. Chalet was spotless and has everything you need. Perfect for two couples and a child can sleep in the lounge which has a single bed. Close to everything. Highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanna
Pedi-Nku Huis
Thank you so much, and thank you for visiting us.

Ant P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Peaceful, beautiful and relaxing. The accommodation was super, it was more spacious than we expected, all amenities worked, and the place was better than the photos!! and we felt safe there. It was well-supplied and the kitchen had all the utensils we needed. The reserve is excellent and we enjoyed ourselves. Leanna was amazing and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanna
Pedi-Nku Huis
Thank you and we hope we see you very soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 700 m vanaf De Wagendrift-weg, Boeveneid Groenfontein Deel 8, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0703c042bcecf89ae198a9fc719bf5ab4cc88ab0b2bc70562c6225da9c0fefbf35bb5ef65c59edc8734c04b1a48d5677e417?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 700 m from De Wagendrift Road Boveneind Groenfontein Portion 8 1002 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.418128594371 28.47482208209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang