Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Anita D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlike skoon gerieflike oord, diere in puik kondisie. Huis puik ligging, lieflike uitsig op diere se drink- en eetplek, rustigheid is fantasties. Lekker skoon en gerieflik, met solar sisteem. Heerlike swembaddens en restaurant se kos is puik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Value for money. Resort is kept well maintained. Very clean and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cinta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Natuurskoon, rustig. Baie lekker. Behalwe vir die Jazuzzi wat uitgehaal was. Die rooster van die braai was gebuig en die vleis het kort-kort afgerol. Braaitang was ook stukkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Was 'n baie lekker ervaring, daar is baie om te doen en te sien. Ons het baie lekker gebly, die kliente diens is vinnig en baie hulpvaardig. Dit was nat, maar nog steeds die moeite werd en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Everlyn T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Natuur rustigheid en ontspanning. Baie dankie, dit was die lekkerste naweek ooit: rustigheid, die diere en alles. Die Spa en personeel was so goed vir ons. Nogmaals dankie vir die wonderlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige bosveld uitspan. Eenheid is goed toegerus, skoon en netjies. Groot stoep met ingeboude braai maak dit 'n gesellige kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ines S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

We had an awesome time. Staff were friendly and very helpful. We had an awesome time. Staff were friendly and very helpful. I will definitely come again .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lekker gesinsnaweek. Die eenheid was goed toegerus en ook heelwat plek om buite te kuier: braai op die stoep met 'n eerkamertafel, afdak met tafel en stoele, boma vir vuur. Eenhede is ver genoeg uit mekaar vir baie privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

‘n Heerlike wegbreuk in die natuur. Ons het baie lekker gebly. Sondela het soveel om te doen vir die kinders en hulle is veilig. Junior Ranger is 'n moet vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 47

Resensies 189

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1485bd83ee7a77b12ab72b37710707c0f1b38e3edb100be9b617f9b40efec81a463150f73270320096d8361333928c2815cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 88 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926443408687 28.392121580426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang