Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonkwas 10

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hannetjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi huis, rustig, skoon met fantastiese uitsig. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n baie mooi huis met alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die mooiste uitsig in Paternoster. Sekerlik kan jy nie beter verblyf in Paternoster kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Bekbaai se beste geheim. As jy opsoek is na 'n luukse vakansie in 'n outentieke dorpie waar geen detail gespaar is in terme van ontwerp, kwaliteit en ligging, is Sonkwas 10 jou bestemming. Die argitek ontwerpte huis reg op die strand in Bekbaai, met uitsigte op the Cape Columbine ligtoring, is onverbeterlik. Die huis is ruim met ontwerper afwerkings wat eerlikwaar jou vakansie na die volgende vlak toe neem. Sal graag ook in winter wil besoek met die kaggels wat in die kamers/badkamers en leefareas voorsien is. Hoop om gou weer hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Extraordinary view! Stunning, modern architect-designed holiday home. Unbeatable view from the terrace, it has to be the best in Paternoster. Good beds, good quality bed linen. The towels were strange, more like tea towels. We couldn't work the oven as it had to be reset each time there was load shedding, and the information booklet provided didn't help! There was no hairdryer. We were impressed by this house; it's quite something!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Pragtige plek, goed geleë en alles is stylvol en jy het alles wat jy nodig het. Niks met die verblyf by Sonkwas 10 uit te waai nie (wat net 'n plesier was), maar vriende van ons het in Sonkwas 9 gebly en hul selfone is gesteel terwyl hulle in die eenheid was, wat 'n bekommernis is en sleg is vir Paternoster. Van die mense wat om hulle bly se goed is ook gesteel. Paternoster sal iets aan die diefstal moet doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carla U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2024

Rustig en mooi! Heerlik gebly, dankie! Ons sou lekkerder geslaap het as die kamers heeltemal donker kon wees, sal baie help. Die huis is so goed uitgerus met kwaliteit geriewe, 'n airfryer sal goed wees om aan te skaf vir die mooie huis. Ons het wel bierglase gemis! Dankie vir die skoon huis en mooiste view! Dit was ons tweede keer daar .

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlike verblyf! Voel vryheid, maar tog veilig ook. Uitstaande uitsig! Ongelooflik lekker gebly! Jy het 'n gevoel van privaatheid selfs al is die huis in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

It was super - we had such a dreamy stay! The well-equipped kitchen, the comfortable beds, the beach right by the porch. It was all superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Die mooiste plek onder die son! Jou siel kon hier rus en die uitsig wat jou elke dag begroet het, was asemrowend. Die huis was pragtig met die hoogste kwaliteit beddegoed en kombuistoerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbasa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

The best holiday ever. The absolute best location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1752

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R4 230
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 230
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 10, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26b99db39831be000bebb9be21478967126f3336bc64bc142855d1b634efa12c40dcd6420b477e44ade9bd9c0cdad6fe7f4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 230 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 10 Sonkwas Street Bekbay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808759541189 17.883826846627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang