Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sontyger Guesthouse

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniaweg 2, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad, met maklike toegang tot die N1 en stapafstand vanaf die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gym.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid gastekamers met slaapplek vir 2, 'n gesinskamer, begrotingskamer, groot selfsorg-eenheid, klein selfsorg-eenheid en 'n selfsorghuis. Alle kamers is toegerus met 'n gasvryheidskinkbord, DStv, yskas, lugversorging en gratis WiFi. Die begrotingskamer is geskik vir 'n enkelreisiger en het toegang tot 'n aparte maar privaat badkamer. Die selfsorg-eenhede en huis het 'n volledig toegeruste kombuis in elkeen.

Die heerlike ontbyt elke oggend sal beide sakelui en gesinne pas. In die middag kan gaste ontspan in die braaikamer, of om die plonspoel.

Sontyger Guesthouse is naby die Wes-Kaap se vernaamste besienswaardighede, wat Tafelberg, V&A Waterfront, Wynlande en strande insluit. Die verblyf is 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en is binne maklike bereik van gholfbane, restaurante en die besighede in Tyger Waterfront, Edwardstraat en Durbanville area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jacolynn V
Saam met vriende
5.0
We loved the breakfast and the friendliness of the staff. We had a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Mornay V
Gesin met tieners
5.0
Lekka gebly, lekka geslaap en ons het Sontyger baie geniet. Wonderlike plek. Sontyger was een van die beste plekke wat ek al by gebly het. Die bestuur...
Sien meer
Mar 2024
Productive Systems (pty) Ltd L
Besigheidsreis
5.0
Beveel Sontyger sterk aan vir oornag akkommodasie. Dit was 'n aangename ervaring om by Sontyger te kon oorslaap. Baie gerieflik, skoon en netjies.
Mar 2024
Elizabeth I
5.0
Dit was 'n lekker skoene uitskop rustige atmosfeer. Dit was regtig aangenaam. Die slaapeenhede is fantasties.
Jan 2024
Suzette B
Saam met vriende
5.0
Goeie waarde vir geld. Netjies skoon en ruim. Vriendelike ontvangs. Uitstekende ligging. Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer van julle gebr...
Sien meer
Dec 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Begoniaweg 2, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sontyger Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniaweg 2, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNTcyODc5LTU2YjYtNDM3Ni04OGE0LTM2NTY0NDRkZmNjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 2 Begonia Way Ridgeworth 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.875486075338 18.638203248479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang