6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sonvanger bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis met 3 slaapkamers, regoor die see. Die huis is in Lambertsbaai en bied 'n pragtige uitsig oor die see.
Die huis het 3 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste en 2 kinders. Op die boonste verdieping is daar 2 slaapkamers met elk 'n dubbelbed en 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n pooltafel op die boonste vlak vir vermaak. Onder is die derde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 2 enkelslaapbanke vir nog 2 gaste.
Die oopplan-leefarea is onder, met 'n kaggel in die sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die huis het 2 motorhuise en 2 braaiplekke buite.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 266
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 62 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sonvanger het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang