Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonyador Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nicholine R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Dit was goed, ontbyt was lekker en mense is gasvry. Verblyf was nie sleg nie, klein foutjies. Bad het nie 'n prop nie en deur wou nie van buite af sluit nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan V
Kort verblyf
3.8
Mrt 2023

Rustig en goeie diens. Lekker gebly, goeie en vriendelike diens.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard W
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Puik diens en goeie waarde vir geld. Van die tyd wat ek daar aangekom het, was ek ontvang deur 'n vriendelike gesig. Kamer was baie netjies en skoon, fantastiese waarde vir geld gewees. Brenda was 'n puik gasheer en die ontbyt was net so lekker. Ek sal defnitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Okt 2022

Het betaal vir heeltemal iets anders as wat ek gekry het. Geen handdoeke en bedding.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Henri U
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Baie lekker. Die kamer was skoon, netjies en baie lekker om in te bly. Uitstekende en vriendelike diens ontvang. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande R
1 nag
4.6
Aug 2019

Prettig verblijf gehad. Een heel prettig verblijf gehad bij Sonyador's guesthouse. Brenda is een geweldige gastvrouw die jou snel op je gemak stelt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erick Moll W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Gezellig. Na aankomst OR Tambo één belletje en Brenda haalt je op. Goede ontvangst, kamer is groot genoeg, fijne badkamer. Het is schoon. Bed ligt goed. Redelijk ontbijt, maar wel met veel mogelijkheid voor een gesprek met Brenda en haar dochter. Goede sfeer. Goede hulp bij veilig geld opnemen en service bij weg brengen naar OR Tambo voor ophalen van de auto. Is de moeite waard!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Sonyador Guesthouse
Baie dankie dat jul by ons kom bly het. Dit was heerlik om jul hier te kon he. Brenda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beechcraft-laan 43, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkrpLoyxz5qVMF2aPu13FPp923K8ffcML75Ja5PqdoZAX0vuN6A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 43 Beechcraft Avenue Impala Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.16623 28.264025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang