Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonyador Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Sonyador Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gerhard W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W

Puik diens en goeie waarde vir geld.

Van die tyd wat ek daar aangekom het, was ek ontvang deur 'n vriendelike gesig. Kamer was baie netjies en skoon, fantastiese waarde vir geld gewees. Brenda was 'n puik gasheer en die ontbyt was net so lekker. Ek sal defnitief weer terug gaan.

Nicholine R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicholine R

Dit was goed, ontbyt was lekker en mense is gasvry.

Verblyf was nie sleg nie, klein foutjies. Bad het nie 'n prop nie en deur wou nie van buite af sluit nie.

Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Rustig en goeie diens.

Lekker gebly, goeie en vriendelike diens.

Andries K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andries K

Het betaal vir heeltemal iets anders as wat ek gekry het.

Geen handdoeke en bedding.

Henri U - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri U

Baie lekker.

Die kamer was skoon, netjies en baie lekker om in te bly. Uitstekende en vriendelike diens ontvang. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand.

Yolande R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Prettig verblijf gehad.

Een heel prettig verblijf gehad bij Sonyador's guesthouse. Brenda is een geweldige gastvrouw die jou snel op je gemak stelt.

Erick Moll W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick Moll W

Gezellig.

Na aankomst OR Tambo één belletje en Brenda haalt je op. Goede ontvangst, kamer is groot genoeg, fijne badkamer. Het is schoon. Bed ligt goed. Redelijk ontbijt, maar wel met veel mogelijkheid voor een gesprek met Brenda en haar dochter. Goede sfeer. Goede hulp bij veilig geld opnemen en service bij weg brengen naar OR Tambo voor ophalen van de auto. Is de moeite waard!

Sonyador Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jul by ons kom bly het. Dit was heerlik om jul hier te kon he.
Brenda

Sonyador Guesthouse
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beechcraft-laan 43, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkrpLoyxz5qVMF2aPu13FPp923K8ffcML75Ja5PqdoZAX0vuN6A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 43 Beechcraft Avenue Impala Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.16623 28.264025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang