Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sossus Oasis Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was heerlik. Baie geniet. Goeie diens ontvang na kragprobleem. Toegangspaaie na Sesriem baie sleg. Namib Padafdeling sal moet aandag gee aan hul paaie. Mense verloor bande op groot skaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Gert, Baie dankie vir die 5-star terugvoer! Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet en dat ons vinnig kon help met die kragprobleem. Die toegangs paaie word gereeld geskraap, maar dit is nou ons besige seisoen met meer mense op die paaie wat dit vinnig laat versleg. Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Trienkie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het gekamp. Selfs die pragtige swembad aangedurf. Goed geleë. Lieflike kampplek. Ontvangs moet net dalk inlig vir seker van skelm jakkalse wat alles steel sodat mens mooi bêre saans. Koelsak stukkend gebyt, oaties en roomysbak met oorskietwors.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Trienkie, Baie dankie vir die goeie punte en terugvoer! Bly julle het ons ligging en swembad geniet! Ja ongelukkig voer baie gaste die jakkalse terwyl hulle braai (al sit ons kennisgewings op om dit nie te doen nie) wat dan veroorsaak dat hulle verder kom krap in die nag. Hoop om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Jacolien D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik. Ongelooflike lekker plek. Ek geniet dit dat jy jou eie badkamer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Jacolien, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly julle het julle kuier by ons geniet en sien uit om jul weer terug te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis span

Sonja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Asemrowend! Fantasiese kampplek! Dis so gerieflik met jou eie opelig badkamer. Netjiese staanplek en lekker swembad om in af te koel in die woestyn. Pragtig met gemsbokke en springbokke in die kampplek. Sal definitief baie sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Sonja, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en aanbeveling! Ons is so bly julle het die privaat badkamers, lekker swembad en die wilde diere wat daar rondloop geniet! Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Runa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Ons het lekker gekuier by Sossus Oasis Campsite. Een van die beste kampplekke waar ek nog was. Die ablusie- en opwasgeriewe is uitstekend. Lekker kuierarea onderdak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Runa, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Baie bly julle het lekker by ons gebly en dat julle die geriewe en onderdak area geniet het! Sien baie uit om jul weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Petrus T
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Dit was lekker. Geen probleme ondervind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Petrus, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Bly julle het die kampering by ons Oasis geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Hanika G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Lekker gekamp, en die kinders het die swembad baie geniet. Baie goeie ligging en netjies met 'n lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Hanika, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! So bly julle het ons ligging, netjiese kampeerplekke en swembad geniet! Sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Simira L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Great campsite just pity it's not within Sossusvlei park. Great campsite! You get your own personal kitchen, bathroom and designated area which is fantastic! The campsite also has a pool (communal). Would highly recommend. Note: the campsite is not in the Sossusvlei park so you need to wait until the park opens before you can enter - we did not know this and would have perhaps not booked outside the park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Dear Simira, Thank you for the recommendation! Very pleased that you enjoyed our private facilities and pool! On the map, you can clearly see our location. Only government-owned properties are inside the national parks (same as in South Africa). Best wishes, The Sossus Oasis Team

Henry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Was nice but didn't enjoy all the traffic as my site faced the main road. The sites not facing the road are nice. They need to have a sign showing where to book in. You should not have to stand in a queue where people buying takeaways and paying for items bought in the shop is the same queue used to book in. Very confusing and frustrating. If you are doing a booking, don't have a conversation with your colleagues while I am waiting patiently for you to complete my booking. Your bathrooms need maintenance. Tap dripping water, ugly mark against the toilet bowl. Just do routine maintenance to your kitchen and bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Dear Henry, Thanks for the feedback. We will address your issues as stipulated. You are welcome to request any specific site upon booking - the layout is on our website. Best wishes, The Sossus Oasis Team

Maretha E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vryheid en vrede. Gerieflike kampplek met eie badkamer en kombuisie onder houtpaaltjie skadu skuiling. Ervaring van spasie, vryheid en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Sossus Oasis Campsite
Beste Maretha, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly julle het ons gerieflike kampplekke geniet en die gevoel van vryheid! Sien uit om jul weer te verwelkom! Beste wense, Die Sossus Oasis Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 107

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesriem Plaas, Sossusvlei, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626bb9ecd601189972c84d3099e7bf99999686a9a27fc9bb8045a1ff47e522405ff00e8217338b0a9610cd57a56922f47c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Sesriem Farm Sossusvlei 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.491051283589 15.803190192806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang