Sounds of the Sea B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Bend Place 8, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sounds of the Sea B&B is in die prentjiemooi woonbuurt, Beacon Bay, geleë en dis net 'n kort entjie se stap vanaf die Nahoon-riviermond en lang, ongerepte strande.
Dié B&B bied 4 gerieflike gemeubileerde kamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Elke kamer bied slaapplek vir 2 mense wat deel en is ingerig met 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. Ons bied ook geriewe vir klein kinders wat met hul ouers deel. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, 'n individuele DStv-dekodeerder, koordlose ADSL-internet, 'n haardroër, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, en breekware en eetgerei.
Sounds of the Sea B&B het veilige parkeerplek op die perseel en 'n swembad. Skrykwerk kan ook op versoek gedoen word.
Ons is naby 'n wye verskeidenheid winkels en restaurante. Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos branderplankry, visvang, kajak en gholf speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Roelf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Blue Bend Place 8, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Sounds of the Sea B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Blue Bend Stirling Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Bend Place 8, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang