+75
Gastehuis in Richmond

South Merino Gasteplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dirk S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uit die boeke. Baie lekker. Sal die verblyf vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Stylvol met sielerus in die hart van die Karoo. Ons verblyf by South Merino Gastehuis op die plaas net buite Richmond was ’n besondere en stylvolle ervaring. Die gastehuis is smaakvol ingerig met baie aandag aan detail — van die gemaklike beddens en silwerskoon badkamer tot ’n uitstekend toegeruste kombuis waar niks kortkom nie. Ons het die braaipak en vars slaai, saam met ’n heerlike tuisgebakte broodjie, bestel en dit was werklik uitstaande. Alles was van hoë gehalte en met sorg voorberei. Wat hierdie plek werklik spesiaal maak, is die rustigheid van die plaasomgewing en die diep gevoel van sielerus wat mens hier ervaar. Dit is die ideale bestemming om te ontspan, asem te skep en weer te herlaai. South Merino is sonder twyfel ’n juweel in die Karoo en ons sien reeds uit na ons volgende besoek. Sterk aanbeveel vir reisigers wat gemak, gehalte en ware plaasgasvryheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
1 nag
5.0
Jan 2026

Die saligheid van self. Oornag stop vir die lang pad. Ek is baie gasvry ontvang. 'n Mooi elegante blyplek, sal definitief in die toekoms gebruik vir 'n familie oorblyplek in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Stylvolle Karoo plaasgasvryheid. Hierdie was een van die stylvolste en netjiesste plekke waar ons nog oornag het. Elke moontlike behoefte is in gedagte gehou tydens die inrig van die eenheid. Die aandag aan detail is baie goed en die eienaar is uiters aangenaam. Ons sal beslis weer hier oorbly as 'n halfpadstop tussen die Kaap en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Relaxing. The stay was lovely, the host was great. It was comfortable and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very nice. This is an amazing venue. I will definitely be staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitty P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Best farm guest house experience. This was hands down the best experience we had at a farm guest house. The host was very hands-on, and we had a chat with her. She answered all our questions for us to get to know the area and the ways of living in Richmond. It is modern but still gives you the sense of farm living. It is clean, and the meat, salad, and home-baked ciabatta bread were out of this world. We enjoyed the little animals that were roaming around, a great source of entertainment for the evening while enjoying the sunset with a braai. We enjoyed the stay so much we will definitely return for a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Mooi, netjiese, gemaklike en vriendelike akkommodasie. Sal graag weer hier oorbly. Mooi, netjiese, gemaklike en vriendelike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

As above. It was well equipped and we were well looked after by our host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons wil sommer weer op vakansie gaan om daar te kan oorslaap. Ons kan nie uitpraat raak oor die fantastiese gasvrou en haar mooi plek nie, beslis een van ons gunsteling plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1 South, South Merino Farm, 15km from Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf13b6c5fdb8c1856432add09bc629ce8ac9ea91b62f100b0744cd1cd6845342a23c4f043917e2a507d00e1cc285e0574ec93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 N1 South South Merino Farm 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -31.478674704669 23.798528475678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang