Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South of Africa Self-Catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dankie vir 'n aangename, verrassende verblyf. Vriendelike en bedagsame gasvrou. Sy gaan uit haar pad om verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette And Brad K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absolutely superb. Beautiful and clean. Lovely centralised place and hostess was awesome, offering info on places to see and restaurants to visit. Even did a Sip, Paint & Pasta evening at Earth - which was stunning. Thank you for a most enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aziza S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Blissful stay in Agulhas. Peaceful, safe, perfect location for visiting Agulhas and surrounding areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clement Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable stay. Was comfortable and clean. Good value for money. The host was friendly and helpful. Loved that it had a washing machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Goed toegeruste verblyf - goeie waarde vir geld. Die eenheid is verskriklik goed en keurig toegerus. Ons was beïndruk met die gehalte van die toerusting en toebehore, en ook dat die gasvrou aan alles wat ons nodig gehad het, gedink het ("attention to detail"). Ons het al 'n paar keer in Agulhas oornag en South of Africa is na hierdie by verre ons gunsteling plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable and well appointed. Very comfortable and well appointed, loved the typical beach house decor. Good local recommendations and clean, quality linens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gebly! Ons het besonders lekker gebly by South of Africa! Die verblyf is skoon en netjies, goed geleë, en het al die geriewe wat mens benodig vir 'n naweek wegbreek of selfs langer. Baie dankie aan die gasvrou. Ons kan South of Africa beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieana Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige voeltjies gefluit. Dit was heerlik, rustig, skoon, alles is daar wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die plekkie is topgehalte. Die eienaar was baie vriendelik en gereeld in-ge-check. Baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker wegbreek van die stad se gejaag. Goeie waarde vir geld met die beste gasvryheid! Verblyf was netjies, skoon en presies soos die foto's. Verfrissend, rustig, veilig en 'n heerlike ontspanne omgewing. Alles beskikbaar vir selfsorg. Baie oulike plekkie en gerieflik ingerig en sal dit beslis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylnet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp Hill-straat 18, Kaap Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce20e487746f655bffcb09228ada4d6149cbd3059b441e5c4975e468c49a1060cbd8fe49382d6d593f786681ab230fb54ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 171 5 1 5 18 Camp Hill Street Cape Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.825264699453 20.00737906397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang