Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southeaster

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-weg 14, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Southeaster is net 600 m vanaf Blouberg-sentraal met talle restaurante en strande.

Verblyf word in 4 moderne eenhede aangebied wat elkeen sy eie ingang het. Daisy Studio en Copper Studio is elk geskik vir 2 gaste, George Apartment het slaapplek vir 3 gaste en Denis Cottage bied slaapplek aan 6 gaste. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond vir die opwarming van kos, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en kombuisware toegerus is. George Apartment en Dennis Cottage het ook 'n wasmasjien.

Al die suites het 'n rugsteunkragstelsel en 'n gasgeiser,
beddens met vars linne, bad- en swemhanddoeke, plafonwaaiers, muurverwarmers, gratis en onbeperkte WiFi, 'n Bluetooth slim-TV waarop gaste Netflix kan stroom, 'n haardroër, asook 'n strykyster en -plank.

Gaste het toegang tot 'n groot swembad wat met sonkrag verhit word, sonstoele, buitelugstorte, gasbraaigeriewe, tafels en stoele. Parkeerplek is in die oprit beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Thandokazi M
Saam met lewensmaat
5.0
I wish I could go back sooner because staying there brings peace. I enjoyed my weekend; the service was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Suzette M
Saam met vriende
5.0
Neat, beautiful, peaceful, everything we need and more! Wonderful stay! All we need and more!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Tessa T
5.0
Die opregte en vriendelike ontvangs het ons dadelik welkom en tuis laat voel. Ons het heerlik gebly en lekker geslaap. Was hartlik ontvang en daar is ...
Sien meer
Apr 2024
Annelize D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en sentraal geleë! Personeel is vriendelik en vinnig!
Apr 2023
Dj A
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie netjies en lekker om daar te slaap. Plek is baie goed ingerig. Ons sal vir seker weer daar gaan oornag wanneer ons die Kaap besoek.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chiquita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Crassula-weg 14, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southeaster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-weg 14, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e8928342aab7b92c004e3cde1775c57be76816a2e7c59c4010bcf7d93adb283c71b06be7a645b43f71d8ef6156dd6d07d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 Crassula Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8201262 18.4820538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang