Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southfield Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Die heerlikste kuier ooit in 'n blyplek van die webtuiste! Oor die jare het ons in vele blyplekke oorgebly. Southfield Cottage was die beste ooit! Ons gasvrou Karen en haar man Stuart het uit hulle pad gegaan om ons uitermate te bederf. Die etes was uitsonderlik en so stylvol bedien. Hulle is die dierbaarste en vriendelikste mense. Die rustigheid en plaasatmosfeer was goed vir die siel! Ons het twee nagte oorgeslaap, maar volgende keer sal dit vir 'n week wees! Bravo Karen en Stuart!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Die heerlike en bekostigbare etes is aan te beveel. Alles pynlik netjies en skoon. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

'n Heerlike ervaring. Vriendelike gasvrou, netjiese, goed toegeruste woonstel, heerlike boerekos en stilte. Die lekkerste vir ons was dat dit nie naby die pad is nie en jy dus die stilte terdeë kan geniet. Ontbyt op die stoep was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Lovely farm stay in the Karoo. We stayed at Southfield Cottage on our way from Port Elizabeth to Johannesburg and it was the perfect stop over - 4. 5hr drive so we left midday and arrived late afternoon. The host is very kind and thoughtful and went out of her way to make our stay enjoyable. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Voel tuis met aankoms. Baie maklik om die aanwysings te volg. Vriendelike diens en baie gasvry. Lekker wegbreek vanaf die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Absolutely stunning. Incredibly clean, beautiful accommodation on family farm. Host, Karen, very sweet. Arranged bedding for our 3rd child. Cottage much bigger than photos. Lovely sheep farm with friendly sheep dog, cutest lambs and beautiful sunflowers. My daughters enjoyed walking around farm. Very safe. 7 km off main road. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Karen is 'n fantastiese gasvrou. Sy het moeite gedoen dat die kinders die lammers melk kon gaan gee. Die braaivleis was ook fantasties. Ek sal dit beslis aanbeveel as 'n oornagstop. Het aan al ons vereistes voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Heerlike, plaaslike atmosfeer. Die pragtigste, skoon chalet met alles in wat jy sou nodig kry. Die honesty box is 'n groot verrassing. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liza B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Ware gasvryheid in die mooiste Karoo. Southfield Cottage is die perfekte oornagstop. Dis geleë in 'n pragtige omgewing en die eenheid was baie skoon en netjies met al die geriewe wat mens benodig vir 'n gesin. Alhoewel dit 'n selfsorgeenheid is, bied hul ete-opsies aan vir die moeë reisigers wat net wil ontspan. Ons is heerlik bederf met varsgebakte brood, heerlike braaivleis, slaaie en 'n malvapoeding uit die boonste rakke. Karen hul was regtig vriendelik en gasvry en het seker gemaak ons gerieflik. Ons kinders het die plaasomgewing met die hanslammertjies ook baie geniet. Ek sal Southfield Cottage vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maralyn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantastic farm stay experience. Such lovely hosts and comfortable and clean accommodation on a beautiful farm. We were given the option to order a meal and it was absolutely delicious. We hope to be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R56, Southfield Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05293d9f5164aa768c28c5f5dece3d1a184b659795fa6ce500049618b2e9aeb493e1c446d5f0b62a24762e8a17e95d0f9b1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 Off the R56 Southfield Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.511316264955 25.425905330592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang