Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutkloof Guesthouse

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloofplaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Soutkloof Guesthouse is op die Soutkloof-plaas in die hartjie van die Swartland, net 120 km vanaf Kaapstad, geleë. Dit is net 20 km vanaf Moorreesburg en Piketberg.

Frikkie se Huisie is 'n gerestoureerde huis uit die 18de eeu en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat ekstra slaapplek vir 2 klein kinders bied. 'n Hout bababedjie kan op versoek voorsien word.

Die huis bied aan gaste 'n plaas-ervaring en 'n geleentheid om die pragtige naghemel te aanskou. Die beeldskone omgewing kan verken word met 'n vinnige stappie, of gaste kan die talle wynplase in die omgewing besoek.

Kanola en koring word op die plaas verbou en daar is ook vee soos beeste, skape en hoenders. Daar is ook wilde diere en gaste sal bosvarke, ystervarke, jakkalse, wilde hase en talle voëlspesies gewaar. Die handjie vol bokke op die plaas wei ook soms daar rond.

Jou gashere, Andries en Karin, is gasvry en vriendelik en altyd lus vir 'n geselsie. Karin se tuisgemaakte beskuit is daar om gaste te verwelkom en hout word voorsien. Daar is ook 'n sandput en speelgoed vir die kinders om te geniet. Andries en Frikkie is mal daaroor om hulle boerstories met gaste te deel en gaste is welkom om saam te gaan wanneer hulle na die diere omsien.

Neem asseblief kennis dat daar 'n 5,2 km grondpad na die plaashuis is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Iloise L
Gesin met tieners
5.0
Stilte, rustigheid, goed geleë, 5 ster. Ons het regtig baie lekker gekuier op Soutkloof. Stilte, rustigheid en lekker naby die huis vir 'n wegbreek. D...
Sien meer
Jun 2024
Janet B
Gesin met klein kinders
5.0
A fantastic family getaway! We had the most fantastic stay at Soutkloof. We arrived after dusk on the Friday evening to a fire burning ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Charl S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte naweek wegbreek uit die stad! Mooi en lekker rustig. Pragtige plek. Baie dankie, vir al jou moeite!
Apr 2024
Nico V
5.0
Sal beslis weer van Soutkloof gebruik maak. Rustige en veilige omgewing, pragtige en goed toegeruste verblyf. Baie hartlike ontvangs.
Jan 2024
Mari S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, gerieflik. Fantasties! Ons gashere was behulpsaam, vriendelik, en heeltyd beskikbaar. Die huis was heerlik ingerig met alles wat ons nodig geh...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Soutkloofplaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soutkloof Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloofplaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOGM5YTUxLTliZTItNDRjMS1hOTY2LWNjZTFjY2MwNGViMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 Soutkloof Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.063528574132 18.764004707336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang