Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Souvenirs

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Janene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Amazing and excellent service! Amazing service and excellent reception. They went out of their way to make our stay amazing. Will definitely use their place again. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Qhawelethu T
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2021

Boring. The pub there makes noises at night, can't even sleep because of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
VICK
Souvenirs
No Pub available since evicting the previous tenant.

Yvonne R
Kort verblyf
4.0
Aug 2020

Affordable lodgings. Room was clean, but smelled of stale cigarette smoke which was quite off-putting as both my sister and I are non-smokers. Apart from that the staff was friendly and the accommodation suited our purposes at the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy C
Kort verblyf Gesin met tieners
1.6
Nov 2020

Gelukkig het ons net daar geslaap. Daar was geen yskas in eenheid soos gesê op webblad Al die vensters en gordyne maak nie oop en dit lyk soos rommelhoop agter. Die mense wat die sleutels ontvang het van 8 uur af klipharde musiek in hul voertuig gespeel Sondagoggend. Die plek is nie skoon nie, daar is spinnerakke en muismis oral. Die dubbelbed is al 'n duik in gelê.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
VICK
Souvenirs
The previous tenant has been evicted. The establishment is now under new management, to assure you of total satisfaction, as per the selection of rooms and rates. Low-budget rooms don't provide bar fridges and beverages. Bar fridges are provided in the spacious upper-class rooms that have only 1 double bed. The beverage is provided in the upper-class rooms only.

Liezel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Skoon, netjies en bestuur baie behulpsaam. Die kamers en badkamer is skoon en baie netjies en bestuur help graag met enige iets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Heerlik vir 'n 1 aand oorslaapplek. Lekker plek om te oornag. Vriendelike diens. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

VICK Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 64, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARTH5mgCvYP2Hu6sldW1I04ry4Usp5bJ2vkLvrKzfacYxojsl6V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 64 Bird Street Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -27.76468 29.92915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang