Spanish House
Beskrywing
Dié ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die eenheid het 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Gaste het toegang tot 'n gedeele tuin en braai-area wat die ideale plek is om te ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stel die eienaar in kennis indien enige iets in die verblyf breek.
Rook word slegs buite toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
Geen gaste wat nie bevestig is word toegelaat nie.
Respekteer asb. die huis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 4 stoele en 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke voor 'n TV met DStv-kanale. Daar is gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeele tuin en braai-area wat die ideale plek is om te ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stel die eienaar in kennis indien enige iets in die verblyf breek.
Rook word slegs buite toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
Geen gaste wat nie bevestig is word toegelaat nie.
Respekteer asb. die huis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het 'n koningingrootte-bed elk en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, asook 'n sitarea met gemaklike banke voor 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv-kanale in die sitarea. Gratis WiFi en 'n lessenaar is beskikbaar vir gaste wat moet werk. Gaste het toegang tot 'n gedeele tuin en braai-area wat die ideale plek is om te ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stel die eienaar in kennis indien enige iets in die verblyf breek.
Rook word slegs buite toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
Geen gaste wat nie bevestig is word toegelaat nie.
Respekteer asb. die huis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diederichs-straat 31, The Reeds, Centurion, 0061, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang