Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spoorsnyertjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willem B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

5 ster versoek! Ek besoek Marloth Park al vir meer as 10 jaar en bespreek elke keer 'n ander huis. Spoorsnyertjie was die eerste plek waar ek nie nodig gehad het om 'n enkele item aan te koop wat kortgekom het in die huis nie. Ek moes voorheen, by van die plekke wat ek bespreek het, al braaitange, glase en selfs eetgerei aangekoop het omdat daar te min daarvan was. Die huis en tuin is skoon, uitstekend onderhou en het letterlik alles, en genoeg van alles, wat nodig is om dit gemaklik en gerieflik te maak. Ek dink nie ek sal maklik weer 'n ander plek bespreek nie. Thinus het ons op datum gehou van diere by die rivier sonder dat ons gevoel het hy is die hele tyd 'in our face' en op ons voorstoep, iets wat gereeld by van die ander plekke gebeur het. Ek sal Spoorsnyertjie enige dag aanbeveel vir enige iemand wat 'n uitsonderlike huis wil bespreek en uitgerus huis toe wil gaan. Wel gedaan Thinus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Aai, nie seker of ons die mooi terugvoer verdien nie, maar baie dankie. Julle was so stil... ons was bekommerd ons gaste is weg - maar die motor het getuig van mense.. kom kuier asb. weer by Spoorsnyertjie. Liefdegroete

Chireen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

An awesome weekend! We thoroughly enjoyed our stay. The hosts were very hospitable, friendly, and communication was 5 star. Spoorsnyertjie is a beautiful home, very clean and comfortable. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodike R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Superb! Our stay was top notch. Everything was just perfect, from the cleanliness of the house to the friendliness of Thinus! We were unaware whenever there was a power outage, so we could just hang out and relax uninterruptedly. I highly recommend Spoorsnyertjie to anyone who wants to have an unforgettable time in the bushveld! 100 golden stars for Spoorsnyertjie in all respects!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Aai Lodika, it was such a privilege to have you and the family in Spoorsnyertjie. Please come again.

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie ligging! Huis is lekker ruim en baie netjies! Sal beslis aanbeveel! Baie lekker gebly! Verblyf is gerieflik en mooi skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie Johan, was lekker om mense te ontmoet wat lief is vir die bos en sy diere.

Fanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustig. Dit was baie lekker, huis is goed toegerus. Baie netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Kom kuier gou weer, gaste soos julle maak dit vir ons ook die moeite werd om die huis beskikbaar te stel vir gaste.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie Hampie, bly ons kon saam met julle die luiperd en leeus gesien het. Julle is altyd welkom weer.

Johan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sien bo. Uitstekende vakansiehuis, al die nodige geriewe wat 'n mens verlang. Rustige omgewing met heelwat wild wat kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Ons is bly julle het die tydjie geniet. Dankie vir die omgee en voer van die diere.

Errol W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A comfortable long weekend. We thoroughly enjoyed our stay and would recommend this property to anyone that needs a comfortable, clean, and tidy 3-bedroom holiday home to relax and enjoy the bush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Thank you for the time taken to give us feedback, Errol. As always, we are looking forward to your next visit. Regards

Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was 'n baie lekker week gewees. Ons het 'n baie goeie tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Al wat ek kan sê is, wat die cleaner gesê het: 'Is master seker daar was gaste in die huis?' Julle is altyd welkom om weer te kom.

Marianna B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie ontspanne en laat mens vergeet van die gejaag in die stad. Baie netjies. Eienaar baie vriendelik en het ons ingelig as daar diere by die rivier was. Rustige plek met diere wat om die huis beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Bly julle het dit geniet en kon bietjie rus. Dankie vir Peanut se piesangs.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thinus en Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOTk4MTYyLWI3N2ItNDI1MC04OGZiLTQ2ZTYwNjcxYzFhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 102 5 1 5 3309 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338455418217 31.8098827824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang