Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spreeu 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 160

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 44 resensies vir Spreeu 2
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gigi A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gigi A

Nice comfortable and relaxed.

It's a nice place with nice rooms, clean and comfortable.

Chantelle L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Was a very comfy stay.

We enjoyed our stay. The place was clean and ready for self-catering purposes. The greeting we received from the host was very friendly.

Ursulia D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursulia D

Baie netjies en ruim.

Al wat kort is WiFi.

Sameul M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sameul M

That was nice nice.

Very very nice and I slept very well.

Damian W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian W

Vrek goed.

Baie lekker, goeie tyd.

Gerrie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Bakgat.

Baie lieflike plek - braai geriewe binne en buite, selfs 'n pooltafel.

Schalk F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk F

Aangenaam stil.

Lekker groot lapa en groot huis.

Riaan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Ok vir 'n vinnige oorslaap op reis.

Louis was baie behulpsaam, en het laat inklok akkomodeer. Baie spasie en heel ruim. Dienlik.

Suzanne F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F

Rustig, stil, vars beddens en handdoeke, lugversorger.

Die akkommodasie was puik!

Gerhard S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Ontspannend.

Het lekker gebly, maar daar was net nie warm water nie.

Marius V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marius V

Baie ongelukkig.

Die bespreking was opgemors en dubbel bespreek. Ons was in 'n swak gehalte huis geplaas, ver benede die standaard wat ons verwag het. 50% van fooie terugbetaal, maar baie onprofessioneel en sal nie weer hier bespreek nie.

Petro O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro O

Rustig, vriendelik, ontspannend.

Ons het heerlik gebly. Alles in plek. Vriendelike ontvangs en dadelike optrede i. g. v. lugversorgings wat buitewerking was.

Herman V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman V

Restaurant net om die draai.

Net om die draai van die restaurant.

Barend F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend F

Ou huis, maar skoon en goed georganiseer.

TV, pooltafel en binnebraai maak dit lekker.

Corrie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie B

'n Stil en rustige omgewing, huis netjies en skoon en veilig.

Dit is 'n belewenis om na die dam te gaan kyk, ek sal dit aanbeveel vie enige iemand wat in Gariep oorbly. Daar is geen water met loadshedding. Die air-con in die slaapkamer werk nie en maak 'n groot geraas.

Hardus W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hardus W

Alles wat nodig is.

Goed toegerus vir kort of langer oorbly met ekstra braai- en kuier area.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Geoffery H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Geoffery H

Ketel vol kalk, stort is geroes, huis ruik muf, skuifdeur sluit nie.

Eienaar het ons by vulstasie ontvang en na die adres gevat. Die huis kort 'n uitverf en goeie skoonmaak. Met beurtkrag is daar geen water beskikbaar nie.

Bert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bert V

Ok om een nag oor te slaap, mits die lugversorging werk. Dis somer en warm!

Nee, ek kon nie die lugversorging in die slaapkamer aan die gang kry nie. Eienaar het ingesluit, sleutels oorhandig en die lugversorging in die slaapkamer is net vir dekorasie?

Herbert James B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Herbert James B

Plek benodig opgradering. Gelukkig net een aand oorgeslaap.

Ketel vuil, geen beskuit en kitskoffie oud. Ook geen gebottelde water nie. Geen haardroër vir dames in hoofslaapkamer nie. Beddegoed en handdoeke, hoewel skoon, benodig om opgradeer te word. Geen behoorlike stortseep beskikbaar nie (hoewel daar was, was dit 'n goedkoop tipe). Geen klein koekieseep nie. Geen lugverfrisser in toilet nie.

Christo P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo P

So gou moontlik vergeet.

Nee glad nie. Plek is glad nie op standaard. Gasheer is baie bombasties en kortaf, laat glad nie reisigers op hul gemak voel nie.

Neels S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Puik plekkie - rustig en skoon.

Die plek was uitstekend skoon en netjies. Personeel was behulpsaam en dit was meer as wat ons verwag het. Dit was groot en ruim regtig waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel vir ’n groot familie of saamtrek.

Mathew W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mathew W

Good Overall.

Pleasant stay overall.

Pikkie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pikkie V

Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap! Elke oomblik geniet.

Slegs oorgeslaap op pad George toe. Gerieflike halfpadstop.

Ancil V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ancil V

Lekker gebly in 'n gerieflike en netjiese huis.

Die plek was skoon en netjies, wel bietjie oud maar geen klagtes nie. Daar is genoeg onderdakparkering vir ons voertuig en groot sleepwa en nog meer. Die geriewe is op standaard, ons het lekker gebly en rustig geslaap.

Jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Bietjie onderhou nodig, teëls, lek krane ens.

Plek lyk goed maar het bietjie opgradeer nodig. Heelwat teëls stukkend, bietjie bedompige reuk met aankoms maar niks ernstig. Anders netjies en skoon.

Hettie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie C

A pleasant stay.

Would just have liked fresh, unused soap. Fortunately took my own.

Joey K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey K

Stil, rustig.

Ruim, baie skoon, heerlike beddens. Spasie genoeg, redelik veilig.

Leana K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leana K

Oornagstop.

Die akkommodasie is voldoende vir 'n een nag oorslaap. Die badkamers het 'n bietjie werk nodig.

Johannes S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S

Naby Gariepdam.

Ruim huis met lekker geriewe.

Henri B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henri B

Gemaklik en ruim drieslaapkamerhuis.

Op 'n stadium sal die geroeste wasbak vervang moet word.

Lisa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lisa V

Ons het net oornag op pad na Limpopo.

Eerste indrukke was nie goed nie - gekraakte teëls in die sitkamer en die meubels het afgeleef gelyk. Alles was egter silwerskoon en ons kon kies in watter van die drie kamers ons wou slaap. Water is geredelik beskikbaar in tenks, maar met beurtkrag werk die pomp nie en dan is die krane ook leeg. Die tuin is pragtig en goed versorg en daar is 'n lekker lapa vir kuier.

Joey V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joey V

Teleurgesteld.

Die huis het die potensiaal om aangenaam te wees, maar daar sal baie werk gedoen moet word. Die tuin is netjies. Binne die huis is baie werk. Die beddegoed pas nie by mekaar nie, daar is geskeurde gordyne en veels te veel stoele oral opgegaar. Prente is nie gehang nie. Party is in die kaste en ander staan sommer op die grond. Die eienaar het ons gewaarsku om nie die water te drink nie omdat hy lanklaas aan die tenk aandag gegee het. Hoekom? Hy het baie lank voor die tyd geweet dat ons kom en moes gesorg het dat alles reg is.

Ron O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ron O

Nee wat, glad nie beïndruk nie.

Ons is teleurgestel. Die feit dat stort in hoofslaapkamer se badkamer is! Die toilet lek en ruik glad nie aangenaam as hy so lek nie! Krane in kombuis lek ook. Die area het ons glad nie aangestaan nie. Buite langs garage lyk dit baie sleg. Spul ou gemors, so 'n bad-drom-affêre met baie vuil water in wat al stink en ou vrot matte wat daarbinne lê. Gee of skep nie goeie indruk nie.

Hendrik E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik E

Gariepdam kuier

Ideale oornagstop tussen Gauteng en Kaapstad. Baie rustige omgewing. By die beroemde Gariepdam.

Hettie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie C

Happy

Truly what you see is what you get. Going to be staying there again on 3rd January.

Ken L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L

Very secure, comfortable and centrally situated.

We had a 3-bedroom house and secure undercover parking with all the amenities. It has a large stoep and we enjoyed the sunsets.

Jane S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane S

It was comfortable.

No smoking signs should be put up, as the house had a smell of stale smoke.

Willem P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Gemaklike oornag fasiliteit.

Die huis het alles om te oornag op die reis na die kus. Daar was wel 'n bedompige reuk in die huis. Skoonmaak goedere soos 'n mop en emmer en skroplappe sou kon help. Ons het die lapa geniet en die kinders het die pool tafel gehad en vir ure gespeel.

Louis S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S

Baie gerieflike en netjiese oornagverblyf vir die aand wat ons daar was.

Netjies, gerieflik teen billike prys.

Jan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Gerieflik, doeltreffend vir oornag.

Bietjie gesoek, eienaar het ons opgesoek en begelei.

Heinrich J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich J

Het lekker gebly die huis kort heelwat aandag.

Daar is nie 'n nommer op die hek nie en van die ligte werk nie. Van die kombuiskaste kort dringend aandag. Die vloerteëls moet vervang word.

Nicolette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette D

Bestemming is anders as foto.

Al het kinders die pooltafel geniet was dis huis stowwerig en vuil, bad was vuil by aankoms, na ek dit gewas het, was drein verstop, water kon nie uitloop nie, met die gevolg dat ons nie kon bad of stort nie, stort was vuil. Die braai binne die huis het goed gewerk weens die weer. Maar nogsteeds, die foto van buite is nie die foto van die huis nie. As mens ver reis verlang jy na eerstens 'n skoon plek om vinnig af te pak en ten minste skoon bad en toiletgeriewe.

Desrae L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Desrae L

Ek het meer verwag. Kan meer moeite doen met opknapping van plek.

Kan meer moeite doen met die plek se instandhouding.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spreeustraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07b5dc3497a5a571b3207e42ee781b5ee0b4ebff93a5b114524845dea16183378927145abe3da31b8932533cd4c251514166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 44 5 1 4 2 Spreeu Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.592417 25.489552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang