Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
Gastehuis in Springbok

Springbok Lodge Kallie Fischer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Huis Kallie Fischer is in die historiese middestad van Springbok geleë.

Hierdie verblyf bied 4 kamers met lugversorging, insluitend Kamers 46, 47, 48 en 49. Kamers 46 en 47 is albei ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Kamer 48 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Kamer 49 bestaan uit 2 deurloopslaapkamers. Een slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Huis Kallie Fischer is naby die hoofgebou en restaurant van Springbok Lodge.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Thys V
5.0
Heerlik, sal weer daar oorbly! Baie vriendelik ontvang, skoon en netjiese geriewe, goeie restaurant. Reg geprys.
Aug 2025
Judith B
Gesin met klein kinders
5.0
We enjoyed our stay and the breakfast was excellent. It was excellent. The place was spacious and clean. Check-in was easy and we had i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Febiola S
4.8
Die lodge is naby winkels en restaurante. Ja, ek sal Springbok Lodge aan beveel vir familie en vriende.
Sep 2025
Ragchel H
Saam met vriende
4.8
Very good. We came late. Arrangements were made with the key. The beds were very comfortable. The place was very clean. Definitely valu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Anita M
Gesin met tieners
4.8
Skoon en netjies. Rustige area. Baie aangenaam gebly. Stil en rustige area. Sal definitief aanbeveel.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Springbok Lodge Kallie Fischer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e4e3d481903ab19feeaed9eafe004c1850a2cc24c4e15b31314c549dc4616be503e00be8c220c4a3ede7f8cab8f0fcf4503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 9 Pastorie Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.666965618285 17.885719139287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang