Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springer Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan+ Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Springer Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Isabel V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Pragtige plek waar mens dadelik tuis voel!

'n Absolute pragtige spasieuse woonstel, super modern en privaat. Die kombuis is groot en goed toegerus, die braai area is verwelkomend, gemaklik en lekker! Ons het heerlik geslaap en die plek baie geniet. was baie vriendelik en verwelkomend en ons het dadelik tuis gevoel. Ons sal vir seker weer bespreek in die toekoms! 5-ster in alle opsigte!

Samantha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

I would do it again!

Was not expecting such luxury. Pleasant and lovely stay!

Annette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R

Baie lekker gerieflike skoon en netjiese huis. Baie vriendelike diens van die eienaar.

Ons het baie lekker by Springer Lodge gebly. Dit is in 'n baie rustige area geleë. Die eienares woon in die huis langsaan en is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is baie gerieflik met 'n heerlike onderdak stoep met 'n braai. Daar is 'n onderdak parkering en selfs 'n motorhuis vir jou boot indien jy een het. Ek kan Springer Lodge regtig aanbeveel. Vir ons was 'n heerlike ekstra die pragtige kat Garfield wat gereeld by ons kom kuier het.

Springer Lodge se terugvoer

Dit was wonderlik om julle hier te hê! Garfield gaan julle beslis mis! Kom kuier gou weer !

Springer Lodge
Christin H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christin H

This is truly an awesome place and Ashley is an awesome host. The house is huge. I would recommend to stay there a few days and enjoy it.

The house is fantastic. It's decorated beautifully and it was perfectly clean. The kitchen is awesome and fully equipped. There is a big table in the living room as well as outside which is suitable for having meals with many people. There is also braai area. I can really recommend this place. Ashley is great and just living next door. She did also give me some nice tips what to do.

Springer Lodge se terugvoer

Thank you so much for the beautiful review! It was lovely meeting you. See you when you back in SA with family and friends.

Springer Lodge
Jacques N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N

Spacious, open plan living.

Meets all requirements. Was a privilege to be the first guests.

Springer Lodge se terugvoer

Dankie Mariaan. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Springer Lodge
Eldon N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldon N

Beautiful, relaxing, secure and friendly.

Definitely value for money, new and spotless, peaceful.

Springer Lodge se terugvoer

Thank you Eldon. Was lovely having you here

Springer Lodge
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springer Leap 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e0223633e9cb2c43b0cf27444b0902e97059af8609401d9ce4b2316e59cf4c8619b8dafcfa49e217de33fba6c910e944188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 6 Springer Leap Meer-en-see 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.769191881417 32.124259633503
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang