Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sprokie vir n Stadskind

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Klein Wolvegat Plaas, Caledon, Kaapstad, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sprokie vir n Stadskind bied rustige verblyf wat ideaal vir die hele gesin en vriende is en is op Klein Wolvegat Plaas in Caledon geleë.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens, asook 2 slaapbanke vir 4 kinders. Hierdie kamer het ook 'n TV en bordspeletjies. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, koffiemasjien en 'n ketel toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, vrieskas en 'n ysmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike sitplekke en 'n kaggel. Die aparte TV-kamer het gemaklike rusbanke en 'n 75"-platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die stoep spog met 'n asemrowende plaas- en dam-uitsig. Gaste kan hardloop-, fietsry- en voetslaanroetes wat teen die berg kronkel geniet. Vir diegene wat verder wil verken, is Hercules Tourist Guide net 1,5 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Klein Wolvegat Plaas, Caledon, Kaapstad, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Klein Wolvegat Plaas, Caledon, Kaapstad, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238ec27b8113a21cde4a6bb69abb8de53ad6671355881d43c07db7ea4e93fd3333b18cf1d708313cae1c31ed2491883904a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) Klein Wolvegat Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -34.374634 19.564224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang