Squirrel Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balule Parsons Nature Reserve 39, KT 155, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Squirrel Suite is in die Balule Parsons Natuurreservaat, 40 km noord van Hoedspruit, geleë. Die area is veral bekend vir staproetes, wildkyk en besienswaardighede wat Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, Hoedspruit Endangered Species Centre en Jessica the Hippo insluit. Dit is ideaal vir ’n paartjie.
Die luukse struktuurtent bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, dubbelwasbak en 'n Victoriaanse pootjiesbad, asook 'n asemrowende uitsig oor die rustige omgewing.
'n Yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en muskietnette word voorsien.
Die tent lei na 'n groot dek met 'n privaat plonspoel en sonstoele. Alle etes word in die gemeenskaplike eetarea by die lodge bedien.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Sharmaine
Eaglestone ...
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Balule Parsons Nature Reserve 39, KT 155, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balule Parsons Nature Reserve 39, KT 155, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo