4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Saint Diaz Complex, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
St. Diaz Delight is 'n knus selfsorgwoonstel in Diaz-strand in Mosselbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n kusvakansie.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus. Die oopplan-leefarea het binnebraaigeriewe en 'n gemaklike rusbank.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Die dorp self het talle winkelsentrums, vlooimarkte, museums en restaurante. Daar is ook 'n nuwe vuurtoringrestaurant met 'n asemrowende see-uitsig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Saint Diaz Complex, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink St. Diaz Delight het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Saint Diaz Complex, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang