Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St. Eve Lodge & Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 4 resensies vir St. Eve Lodge & Spa
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
2.8/5
Lesley J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley J

Comfortable.

Comfortable room with a very nice spa bath and shower. Friendly and helpful staff. Booking again in the future to try the spa. The breakfast was delicious!

St. Eve Lodge & Spa se terugvoer

Dear Lesley,

We are honored you trusted us to accommodate you.
Your feedback is highly appreciated, we cannot wait to see you again.

Regards,

St. Eve Lodge & Spa
Marietha D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietha D

Stil en rustig.

WiFi nie baie goed nie. TV net Netfix en nie DStv nie. Gordyne nie netjies in kamer 2 nie.

St. Eve Lodge & Spa se terugvoer

Dear Marietha,

We are honored you trusted us to accommodate you.
We have never experienced any problems with our WiFi. The TVs are smart TVs to afford the guest a luxury of all streaming platforms, thus making it possible for the client to log in to whatever streaming service they wish to utilize.

We will look into the matters. Your feedback is highly appreciated.

Regards,
Management

St. Eve Lodge & Spa
Anita P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anita P

Ek sal niemand aanbeveel om van hulle gebruik te maak nie.

By die ontvangs vir 30 minute gewag voor iemand gekom het. Ons het beide nommers gebel, maar geen antwoord nie. In die kamer het die aircon, bedliggies en elektriese kombers nie gewerk nie. Daar was handdoeke slegs vir 1 persoon en geen stortmatjie nie. Ek het die ou gebel wat na seker 'n uur eers gekom het. Die kamer was soos 'n yskas. Hy kon nie die aircon kry dat hy werk nie, het plugs gaan haal en die een liggie het gewerk. Die warmkombers het hy iets aan gedoen maar dit het ongeveer 2 ure gevat om warm te word. Die ou sou later terugkom, maar ons het hom nie weer gesien nie.

Yolande V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yolande V

Longest night ever.

Wifi not working at all, so we could not watch TV. Aircon not working due to damage. Wires of the aircon were cut. No fridge in the room. Wifi, fridge and aircon was part of the package offered at booking. Toilet blocked. Next morning nothing improved although we reported it the previous night.

St. Eve Lodge & Spa se terugvoer

Dear Yolande,

We apologize your experience with us was not what you expected.
The newly matters you have raised are currently under advisement.

Kind Regards,

St. Eve Lodge & Spa
Vanaf
Vanaf R965
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R965
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 21, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadba3ebb17f1bdf9602d906d46af429896c4071424b51d1c935ca4c465108d1e76eca49279deb5a1fe410c29a6b8a623b0ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R965 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 21 York Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.091643440905 26.232006061377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang