St Fort Farm
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Fort Plaas, Wyk 10, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
St Fort Farm, is onder die Mushroom Rock, net buite Clarens, en bied verblyf in 'n sandsteen-opstal vir groot gesinne of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek op die plaas.
St Fort Farm bied verblyf in 2 selfsorgeenhede, die plaashuis en die kothuis. Die plaashuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. The kothuis het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste, en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke eenheid het goed toegeruste kombuise, leefareas, braaigeriewe, kaggels en pragtige uitsigte oor die tuine.
Hierdie verblyf is ideaal vir natuurliefhebbers en gaste wat dit geniet om te stap. Gaste kan die plaas verken sonder om iewers heen te ry en hulle kan deur Populierwoude en langs die Klein Caledonrivier stap om Mushroom Rock te besoek. St Fort Farm is 7 km vanaf Clarens waar verskeie geriewe, soos winkels en restaurante is.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- St Fort Plaas, Wyk 10, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink St Fort Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Fort Plaas, Wyk 10, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang