Hotel in St. Helenabaai

St Helena Bay Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Izak S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. Our stay was excellent in room 3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongeloflik stunning! Dit was absoluut stunning! Die kamer en badkamer baie mooi skoon. Die ontvangs personeel almal bitter vriendelik - ons gaan vir seker weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig maar met Weskus vriendelikheid. Werklike Weskus diens en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Worth the money. The stay was nice and the room very cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha H
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2026

It was disappointing. The units could do with an upgrade. Our stay was quite disappointing. We booked a self catering unit, but there was no fridge and oven or mini oven. When asked about these things, they couldn't give us a reason. . The unit also did not look like it looked on the website. The staff was also not friendly. I've booked on the website many times, but this is the first time that I've experienced such disappointment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Suzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Ontspanend; rustig. Ons het die tydjie en ons verblyf geniet. Ontbyt was nie veel van 'n verskeidenheid nie, maar dit wat voorgesit was, was lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Athelia J
1 nag
4.2
Mrt 2025

Home away from home. The staff were very friendly and made me feel very welcome. The food at the restaurant was slightly expensive but delicious. There are many different things to do and the pool view is beautiful. I loved almost everything about this place. It's a pity about the construction next door and the residents across the road that seem adamant to ruin the view. For a quick stopover along travels, I would definitely recommend it. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa V
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2025

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig was hulle besig om die woonstelle te renoveer en wou ons opgradeer na 'n hotelkamer, maar ek en my suster het 'n woonstel verkies waarin ons toe geplaas is en waarvoor ons dankbaar was. Ons is bly die woonstelle word opgeknap aangesien dit erg verweer is aan die binnekant, soos bv. die plafonne.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jannie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2025

Lyk of die hotel besig is met vernuwing, maar die selfsorg eenhede word afgeskeep. Die selfsorg eenhede benodig aandag. Daar was slegs een dakwaaier wat nie behoorlik gewerk het nie en geen lugversorging nie. Die braaier voor die eenheid kort aandag en geen rooster beskikbaar nie. Selfsorg slaap 6, maar die tafel is slegs genoeg vir 3 persone.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.2
Feb 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45 Main Road, St Helena Bay Hotel, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 103 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNTNlNmQzLTg2NGItNDI4Yy1hNDExLTI4NjVmMWE0MGJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 110 5 1 4 45 Main Road St Helena Bay Hotel 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.788875982931 18.056567055225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang