St Ives Lodge
Beskrywing
Elke standaardkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met geriewe en japonne. Hierdie kamers is net agter die luukse kamers. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat ingerig is met 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en glasware. Geriewe in die kamer sluit in: 'n kaggel met vuurmaakhout, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-hotelpakket en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Laat-uitklokfooi: R500.
Inklok van Maandag tot Vrydag is van 14:00 - 17:00. Indien 'n gas om een of ander rede nie binne die bogenoemde uur-beperkings kan inklok nie, moet hul asseblief die hotel se bestuurderes direk kontak ten minste 12 ure voor die tyd om spesiale inkloktye te reël.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke luukse kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, geriewe en japonne. Die luukse kamers is ruim en het lieflike uitsigte. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat ingerig is met 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en glasware. Geriewe in die kamer sluit in: 'n kaggel met vuurmaakhout, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-hotelpakket, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Laat-uitklokfooi: R500.
Inklok van Maandag tot Vrydag is van 14:00 - 17:00. Indien 'n gas om een of ander rede nie binne die bogenoemde uur-beperkings kan inklok nie, moet hul asseblief die hotel se bestuurderes direk kontak ten minste 12 ure voor die tyd om spesiale inkloktye te reël.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n sitarea, stoep, 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens wat elk 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Linne en handdoeke is ingesluit. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en glasware toegerus is. Die sitarea het 'n kaggel met vuurmaakhout, 'n platskerm-TV met DStv-hotelpakket en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapkamers het nie TV's nie maar wel lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Laat-uitklokfooi: R500.
Inklok van Maandag tot Vrydag is van 14:00 - 17:00. Indien 'n gas om een of ander rede nie binne die bogenoemde uur-beperkings kan inklok nie, moet hul asseblief die hotel se bestuurderes direk kontak ten minste 12 ure voor die tyd om spesiale inkloktye te reël.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofslaapkamer op die boonste vloer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die slaapkamer op die onderste vloer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet en 'n stort. Daar is 'n kombuisie. Elke kamer het 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Laat-uitklokfooi: R500.
Inklok van Maandag tot Vrydag is van 14:00 - 17:00. Indien 'n gas om een of ander rede nie binne die bogenoemde uur-beperkings kan inklok nie, moet hul asseblief die hotel se bestuurderes direk kontak ten minste 12 ure voor die tyd om spesiale inkloktye te reël.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, ’n kaggel, ’n kombuisie en ’n TV met DStv in elke kamer. Die eenheid het ’n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Laat-uitklokfooi: R500.
Inklok van Maandag tot Vrydag is van 14:00 - 17:00. Indien 'n gas om een of ander rede nie binne die bogenoemde uur-beperkings kan inklok nie, moet hul asseblief die hotel se bestuurderes direk kontak ten minste 12 ure voor die tyd om spesiale inkloktye te reël.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Ives-plaas, Langs die R103, Leeurivier, 3260, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang