Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The St James of Knysna

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Susan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

St James het ons verwagtinge oortref. Baie vaardige en vriendelike personeel. Ruim, skoon en goed gemeubileerde fasiliteit. Die vars blomme in die kamer was "amazing". Rustige atmosfeer en wonderlike uitsig oor die meer. Sien St James Hotel binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Stunning location an absolute stunning location. Great service, superb quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2018

Uitstekend en die diens is van hoogstaande gehalte. The St James of Knysna het ons stoutste verwagtinge oortref. Ons was soos eregaste behandel en die diens was uitstekend. Die restaurant kan ten sterkste aanbeveel word. Die kamers is ruim, baie goed toegerus en baie netjies. Die personeel is bedagsaam en lewer uitstekende diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2014

'n Pragtige, netjiese plek met ouwêreldse sjarme! Baie netjies. Baie skoon. Alle vrae of probleme is dadelik geadresseer. Rustige atmosfeer met mooi uitsig. Vriendelike personeel. Ons het regtig lekker gebly en sal verseker gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2014

Dit was onbeskryflik! Die rustigheid, veiligheid, veilige parkeerarea, vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel, netheid, en die lekker etes was onbeskryflik. Ek sal definitief St. James of Knysna aanbeveel vir verblyf op die Tuinroete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R3 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Die Punt, Eastford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26ae6efecaea638d0dff8cc83b030b7f7ead535a2a5ecca0dfdde4127a6caceb3a172ad8b1eb2693b498518de332dcbcd240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 460 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 The Point Eastford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.039502546811 23.015713691711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang