St Lucia Ecolodge & Conference Centre
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 135, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
St Lucia Ecolodge & Conference Centre bied B&B-verblyf in die subtropiese dorpie, St Lucia.
Die verblyf bestaan uit 28 individueel versierde kamers. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers.
Sommige eenhede het 'n privaat kombuisie. Ontbyt word in die restaurant bedien waar ander heerlike maaltye ook bespreek kan word. Die lodge bied 'n sitarea, 'n kroeg, swembad en 'n houtdek wat oor die vleilandpark van dié Wêrelderfenisterrein uitkyk.
Ons het banket- en konferensiegeriewe met plek vir tot 100 gaste. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. St Lucia Ecolodge & Conference Centre is naby verskeie toergidse wat uitstappies na die iSimangaliso Vleilandpark en ander besienswaardighede in die omtrek kan reël.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hornbill-straat 135, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St Lucia Ecolodge & Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 135, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang