St.Lucia Holiday Cottages
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna-laan 6, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
St.Lucia Holiday Cottages is in St. Lucia, 'n vakansiedorp in die Umkhanyakude Distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal geleë. Die dorpie is die middelpunt van die groter St Lucia Vleilandpark en sy bekende strande, snorkel- en branderplankplekke. Dis die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n luilekker vakansie.
Ons bied verblyf in 2 eenhede, die gesinseenheid en Blue Fin. Die gesinseenheid het 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n ruim oopplan-kombuis, -ontbythoekie en -leefarea met lugversorging en 'n TV met DStv. Blue Fin het slaapplek vir 4 gaste met 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slegs storte. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en het lugversorging. Daar is ook 'n tuin met 'n braai-area en 'n tafel en stoele.
Die eenhede is op 'n privaat eiendom geleë en is sowat 2 na 3 minute se ry vanaf die strand. Die woonstelle is langs mekaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Melize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Tuna-laan 6, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St.Lucia Holiday Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna-laan 6, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang