Stanford Lake Lodge
Beskrywing
Hierdie sakpaskothuis is semi-losstaande en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en 'n etenstafel met 4 stoele. Die kothuis het ook 'n onderdakdek met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 1 km is wat na die verblyf lei. Sportmotors of voertuie met lae grondhoogte word dus nie aanbeveel nie en gaste moet asb. versigtig ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen vure word enige plek op die plaas buiten die aangewese braai-areas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie sakpaskothuis is semi-losstaande en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en 'n etenstafel met 4 stoele. Die kothuis het ook 'n onderdakdek met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 1 km is wat na die verblyf lei. Sportmotors of voertuie met lae grondhoogte word dus nie aanbeveel nie en gaste moet asb. versigtig ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen vure word enige plek op die plaas buiten die aangewese braai-areas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die cabin is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele en 'n rusbank. Buite is daar 'n onderdakdek met stoepmeubels, 'n Weber-braai en 'n meer-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 1 km is wat na die verblyf lei. Sportmotors of voertuie met lae grondhoogte word dus nie aanbeveel nie en gaste moet asb. versigtig ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen vure word enige plek op die plaas buiten die aangewese braai-areas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie sakpaskothuis is semi-losstaande en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel met 8 stoele. Die kothuis het ook 'n beskutte dek met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 1 km is wat na die verblyf lei. Sportmotors of voertuie met lae grondhoogte word dus nie aanbeveel nie en gaste moet asb. versigtig ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen vure word enige plek op die plaas buiten die aangewese braai-areas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse dubbelverdieping-cabin is geskik vir 10 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n kaggel. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Op die onderste verdieping is daar 'n slaapkamer, badkamer en die kombuis- en leefarea. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus. Die cabin het 'n dek wat gedeeltelik onderdak is en spog met 'n piekniekbankie, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die meer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 1 km is wat na die verblyf lei. Sportmotors of voertuie met lae grondhoogte word dus nie aanbeveel nie en gaste moet asb. versigtig ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen vure word enige plek op die plaas buiten die aangewese braai-areas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die cabin bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n kaggel. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond toegerus. Buite is daar 'n dek wat gedeeltelik onderdak is met stoepmeubels, 'n Weber-braai en 'n meer-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 1 km is wat na die verblyf lei. Sportmotors of voertuie met lae grondhoogte word dus nie aanbeveel nie en gaste moet asb. versigtig ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen vure word enige plek op die plaas buiten die aangewese braai-areas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die cabin is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n kaggel. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en toonbank met stoele toegerus. Die cabin lei na 'n dek wat gedeeltelik onderdak is en spog met 'n piekniekbankie, Weber-braai en 'n uitsig oor die meer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 1 km is wat na die verblyf lei. Sportmotors of voertuie met lae grondhoogte word dus nie aanbeveel nie en gaste moet asb. versigtig ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen vure word enige plek op die plaas buiten die aangewese braai-areas toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A21 Stanford Plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang