Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starfish Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker ruim vakansiehuis. Hierdie wooneenheid het 'n baie mooi see-uitsig. Dit is baie gerieflik met baie goeie meublement. Goed toegerus, baie netjies en skoon, asook veilig gewees. Ons het dit baie geniet om daar te bly en sal dit beslis aanbeveel. Die eienaar het ons ook vriendelik ontvang en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Short but comfortable stay. The unit at Starfish Guesthouse was well maintained. The owners were friendly and efficient, ensuring a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carla L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Heerlik! Heerlik! Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie J
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2022

Dit was baie lekker om daar te bly. Die uitsig is fantasties mooi, maar vir ons wat 'n bietjie langer as net 'n dag of twee gebly het was die kasspasie bietjie min en dan wil mens nie uit die tasse lewe nie. Daar is nêrens 'n prop naby 'n spieël nie so jy moet jou eie "lead" vat wat ons nie gehad het nie om jou hare te kan blaas. Omdat ons langer as 'n week gebly het, was daar niemand wat kom skoonmaak het nie, nadat ons gevra was om nie die voordeur te sluit as on uitgaan nie sodat die dame kan kom skoonmaak. Die wind het vreeslik gewaai en alles was vol sand, want jy kan nie heeltyd met toe deure sit nie. Dit is te warm en daar is geen aircons nie. Verder geen klagtes nie. Die plek is baie mooi en uitstekende uitsig oor die hawe. Mense is vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Pragtige plek, goed toegerus. Die Starfish moet net duidelik aangewys word. Geen naam sodat jy dadelik die huis kon sien nie. Verder het ons geen klagte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Baie lekker gebly, groot selfsorg-eenheid met alles wat jy benodig. Alles was daar wat ons gedink het en meer. TV, WiFi, yskas, oond, braai, braaitoerusting, ens. Ons sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Sentraal met alles wat jy nodig het. Baie mooi geleë: uitsig oor die hawe. Mooi, groot oop huis met baie spasie. Sal graag weer hier wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Starfish Guesthouse
Baie dankie, ek hoop om julle gou weer te sien.

Carl D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Ongelooflik lekker. Dit was aangenaam en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Starfish Guesthouse
Baie dankie vir u ondersteuning. Dit was heerlike om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer eendag te sien.

Marianna B
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Baie gerieflik. Vreeslike mooi uitsig. Vriendelike ontvangs. Plek baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basil B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

View from balcony was stunning overlooking the harbour. Guest house house was spacious, clean and comfortable. Only problem was that the beds were very hard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trooststraat 818, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1z67IATC6Jta6u1xkC4Q4nyvM6bmhCeZ0XmozuJJ7CZ309rO7R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 818 Troost street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6435162 15.1585753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang