Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stasiemeester

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Stasiemeester
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bea W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W

Ons was in Chrissiesmeer op stemdag en het die vrolike atmosfeer geniet.

Wat 'n pragtig toegeruste huisie. Beslis aan te beveel vir 'n besoek aan Chrissiesmeer.

Stiena M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiena M

Rustig, veilig en baie baie lekker.

Dit was die lekkerste verblyf en wegbreek wat ons geniet het. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is veilig en so stil. Net wat 'n mens nodig het. Ons het 'n troue gehad by 'accommodation_name' 6 minute vanaf daar. Sal dit aanbeveel.

Tommy H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy H

Nice place.

We had a lovely stopover in Chrissiesmeer at Stasiemeester.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charl R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R

Baie mooi.

Ons het in die Bank Huis gebly. Baie netjies en skoon. Hele dorp was sonder water maar Marjorie het gou plan gemaak om ons help. Dankie Marjorie. Sal weer daar kom bly.

Stasiemeester se terugvoer

Dankie Charl, jammer oor die ongerief van die water - ek is saam dankbaar dat iemand ons kon help. Mooiste.

Stasiemeester
Bernard N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard N

Mense help so mooi sonder om 2 maal te dink.

Mense mense wat graag help en sal definitief weer gaan kuier by Stasiemeester.

Stasiemeester se terugvoer

Baie dankie julle.

Stasiemeester
Alwin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwin H

Gesellige verblyf met vriendelike diens.

Die Stasiemeester bied 'n gesellige atmosfeer vir families of groepe wat in die area van Chrissiesmeer wil kuier. Die diens is vriendelik en jy kan sien dat hulle moeite doen om beloftes na te kom.

Liz N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz N

Ons het net twee aande gebly om 'n troue by te woon. Die huis het alles wat ons benodig het gehad en meer.

Huis was baie netjies en skoon. Daar was beskuit, koffie tee ens. wat ons glad nie verwag het nie. Ons het maklike toegang gehad tot die huis en het baie veilig gevoel daar. Eienaar het ons baie welkom laat voel.

Stasiemeester se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap Liz, ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Mooiste wense.

Stasiemeester
Roelien N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien N

Woning skoon en netjies.

Elektriese komberse in winter sal 'n aanbeveling wees. Warmwatersakke is beskikbaar, maar help nie veel nie. Loadshedding natuurlik 'n probleem buite beheer van eienaar. Huis maklik gekry en goeie aanwysings vanaf eienaar, het gehelp dat ons die beste pad kies vanaf Pretoria. Die webtuiste se pad is omtrent 'n uur langer as die roete via die N4, vanaf Pretoria. Baie dankie. Elke keer baie vriendelik gehelp en geadviseer op alle gebiede. Vars drinkwater was beskikbaar, asook gasstoof en ketel. Heerlike beskuit geniet.

Dave E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave E

Was very pleasant and cosy.

Our first time to Chrissiesmeer but we will definitely come back. The Stasiemeester had all the comfort including hot water bottles and a fireplace for the cold night. It is just a short walk to a lovely historical restaurant and gin garden. Next time we will stay longer to explore the wonderful surrounding lakes.

Stasiemeester se terugvoer

Thank you Dave, we are glad that you enjoyed your stay.
It would be wonderful to have you back.
Kind regards!

Stasiemeester
Heidi S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Gemaklik, skoon, netjies.

Stasiemeester was baie skoon, netjies en ruim. Ons het lekker oorgeslaap. Sal dit definitief aanbeveel.

Stasiemeester se terugvoer

Baie dankie Heidi, ons is bly dat julle lekker gebly het. Groete!

Stasiemeester
Danita J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita J

Fantasties!

Die huisie is verskriklik oulik ingerig. Gemaklike mooi kamers, 2 badkamers, baie skoon alles. Ons het baie lekker gebly en kan gerus die plekkie aanbeveel vir enige iemand! Dankie vir die boek oor die geskiedenis van Chrissiesmeer - ons het heerlik gelees daaraan!

Justin F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin F

Convenient stop-over for the night.

We were actually moved to the house across the road because it was a Sunday and it saved on getting someone to come clean the one room that was used the night before. But we were very happy. Clean house, comfortable beds, hot water, coffee/tea and rusks available and very close to the main road so we didn't have to go far off route.

Verchiel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verchiel S

Sien gradering.

Sien gradering.

Vasti T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vasti T

Super clean and well looked after.

The house was super neat and clean! Awesome little place.

Thomas M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M

Comfortable.

Need washing up stuff. Unclear to no communication on the unit being unserviced.

Alet L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L

Ons het Chrissiesmeer besoek vir 'n naweektroue, Stasiemeester was perfek toe gerus vir al ons behoeftes.

Chrissiesmeer kan baie koud raak in die winter, elke slaapkamer is toe gerus met 'n paneel verwarmer, en lekker warm beddegoed.

Stasiemeester se terugvoer

Baie dankie Alet, dit is lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Groetnis

Stasiemeester
Annalien B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien B

Puik.

Dankie, die plek is pragtig en besonders. Boerbokke kom wei gou op die grasperk voor hulle weer straat af na nog lekker gras gaan soek.

Stasiemeester se terugvoer

Dankie Annalien, ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Die boerbokke... nou ja :/ 'n Nuwe hek word hierdie week ingesit wat hulle darem sal ontmoedig.
Mooiste wense!

Stasiemeester
Ronel B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Het die kuier vreeslik geniet, sal dit definitief aanbeveel. Alles was perfek.

Die huis was skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit is ook lekker in die middel van die dorpie geleë, so jy kan sommer oral heen loop.

Stasiemeester se terugvoer

Baie dankie Ronel, ons is baie bly dat julle die kuier geniet het. Kom kuier gerus weer.

Stasiemeester
Suzanne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B

Baie lekker gebly.

Die huis is mooi en skoon en baie goed uit toegerus.

Norette K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norette K

Skoon en netjies.

Dalk net ’n goeie idee om ’n bottel koffie daar te hê, ons het nie genoeg tyd gehad om te plunge nie.

Stasiemeester se terugvoer

Dankie Norette, ek waardeer jou terugvoer.

Stasiemeester
Wiehan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan P

Gerieflik en veilige verblyf

Die Stasiemeester huis is goed ingerig en het alles gehad wat ons nodig gehad het, en nog meer. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige reisiger wat Chrissiesmeer wil besoek, of wat verblyf in die omgewing benodig.

Arno G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno G

Pragtige en veilige huis. Stel definitief voor as jy Chrissiesmeer besoek.

Ons het ons tyd hier by Stasiemeester geniet. Pragtige gebou met smaakvolle decor. Die huis was skoon en netjies met aankoms en ons het ons tyd regtig geniet met genoeg spasie om te kuier binne en buite. Ons sal definitief weer hier draai as ons weer Chrissiesmeer se omgewing besoek.

Marchelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle B

Historiese verblyf.

Pragtige historiese gebou met gepaste decor. Die huis was skoon en netjies met aankoms en ons het ons tyd geniet by die huis.

Imile D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imile D

Baie oulik.

Ons het baie lekker gebly.

Stasiemeester se terugvoer

Baie dankie Imile, ek hoop julle kan weer kom kuier wanneer dit minder reën.

Stasiemeester
Nadine R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R

Baie oulike huis in rustige dorpie.

Ons het 'n wonderlike naweek by die Stasiemeester-huis gehad. Ons sal beslis in die toekoms weer daar gaan bly. Die huis is baie mooi binne en buite en het alles gehad wat ons nodig gekry het. Die boeke met die geskiedenis van Chrissiesmeer was 'n oulike idee, want ons het soveel geleer oor die dorp.

Stasiemeester se terugvoer

Baie dankie Nadine, dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Kom kuier gerus weer!

Stasiemeester
Belinda M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda M

Quaint, charming and peaceful.

A charming little town with a lot of history and character. The house was very comfortable and clean. Will definitely be back soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Bekoorlik, sjarmant en rustig.

'n Bekoorlike dorpie met baie geskiedenis en karakter. Die huis was baie gemaklike en skoon. Sal definitief gou weer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Edward-straat 111, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f81dc3bcb221502a54409fc96f548140a610fa91abb090c0b5bec4debb3b3fa5aaaad5bf98c6058d84bce88af4d692e2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 111 King Edward Street Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.282148667685 30.210185122602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang