Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stasiemeester

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Edward-straat 111, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Stasiemeester is 'n knus selfsorghuis vir tot 6 mense in die dorpie Chrissiesmeer, en is net 'n kort entjie se stap van die middedorp af.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel (1 met 'n bad en die ander met 'n stort). Twee van die kamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Braaigeriewe is agter die huis beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Chrissiesmeer word omring deur verskeie mere en panne wat elke jaar duisende flaminke lok, en die verskeie doendinge kan in die omgewing geniet word soos voëlkyk, swem, visvang, bergfietsry, voetslaan en meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bea W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was in Chrissiesmeer op stemdag en het die vrolike atmosfeer geniet. Wat 'n pragtig toegeruste huisie. Beslis aan te beveel vir 'n besoek aan Chri...
Sien meer
Mei 2024
Stiena M
Gesin met tieners
5.0
Rustig, veilig en baie baie lekker. Dit was die lekkerste verblyf en wegbreek wat ons geniet het. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is veilig...
Sien meer
Nov 2023
Tommy H
Gesin met tieners
5.0
Nice place. We had a lovely stopover in Chrissiesmeer at Stasiemeester.
Nov 2023
Charl R
Saam met vriende
5.0
Baie mooi. Ons het in die Bank Huis gebly. Baie netjies en skoon. Hele dorp was sonder water maar Marjorie het gou plan gemaak om ons help. Dankie Mar...
Sien meer
Jun 2023
Bronwyn C
Saam met vriende
4.8
Quaint. Cosy. Homely. We had a great stay at Stasiemeester. The house is well equipped and there is a lovely homely atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • King Edward-straat 111, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
  • Gaste dink Stasiemeester het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Chrissiesmeer Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Edward-straat 111, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f81dc3bcb221502a54409fc96f548140a610fa91abb090c0b5bec4debb3b3fa5aaaad5bf98c6058d84bce88af4d692e2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 111 King Edward Street Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.282148667685 30.210185122602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang