Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 11 Malherbe

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hendre J
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Was heerlike akkommodasie, gerieflik, netjies en vriendelik ontvang. Het heerlik rustig gebly, vriendelike ontvangs gekry met alles wat nodig kan wees vir gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Verseker waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang deur Dalena, die blyplek maak voorsiening vir alles wat jy nodig het en is baie sentraal geleë, sal enige tyd weet daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie skoon en netjies, vriendelike en baie gasvrye personeel. Baie, baie, baie lekka.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great stay. Wonderlike plek daardie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drienie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige, welkome verblyf. Lekker gebly met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Akkomodasie by 11 Malherbe straat was van goeie gehalte. Die mense was gasvry. Verblyf by 11 Malherbe straat Robertson was fantasties, 'n lekker kalm, rustige omgewing, ideale wegbreekplekkie vir oud en jonk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal weer daar gaan bly. Ek en my vrou het lekker gebly en die gasvrou was regtig behulpsaam. Ek waardeer regtig die plekkie. Omdat ek 'n biker is, is ek altyd bekommerd oor hoe die area lyk waar ek my motor parkeer. Dit was baie veilig daar, so ek kon rustig slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claradon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gasvryheid op sy beste. Goed geleë. Privaatheid. Veilig gevoel te alle tye. Woel. Gasvry. Veilig. Netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Met die feit dat baie van die geriewe beskikbaar is, is die verblyf baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rochelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Was very safe. Relaxing atmosphere even in the winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 178

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aec9af55afa84b956da538c01b5d694ce408a253d14dfb9cdf71fa86637a69494b1039d4fc79d46561641bab416a5c918be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 11 Malherbe Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.798408052975 19.87736005867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang