Stay @ 11 Malherbe
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ 11 Malherbe is 'n selfsorgwoonstel in Robertson in die Wes-Kaap wat rustige gehalteverblyf in 'n dorpie vol geskiedenis en goeie wyn bied.
Die oopplan-woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n pragtige leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV met Openview-kanael en 'n etenstafel vir 2 gaste.
WiFi is beskikbaar mits dit vooraf gereël word.
Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 181
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Malherbestraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ 11 Malherbe het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang