Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 286 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Steenbok 12 is 'n lieflike, ruim vakansiehuis in Struisbaai. Hierdie huis is net 100 m vanaf die hoof-swemstrand geleë.

Die huis het 4 groot slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en baie natuurlike lig. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelbed in die vierde slaapkamer. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 'n ekstra gastetoilet.

Die groot kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en kookgerei. Die kombuis lei na 'n klein waskamerarea. 'n Oopplan-leefarea het 'n etenstafel en ruim sitkamer met genoeg sitplek. Daar is nog 'n TV-kamer met' n TV maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Steenbok 12 het 'n groot onderdak braai-area buite waar gaste lekker kan kuier. Die ligging van die huis is naby winkels en seekos-restaurante in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Steenbokstraat 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 286
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 286
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c0e520bbe86cd9c525d81b0f7a5cbc3af38a636214d92f5691c30547128e68f2a1c9f08359fbe5bab5e1ab4e4bc62d86134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 286 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 12 Steenbok Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.795226 20.046475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang