Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok Plaas Kothuise

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lachelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolutely blown away by the house, setting, amenities, host amazing! Absolutely awesome stay, super modern yet so comfy and homey on every level. Everything you require to enjoy your stay is catered for. Fully equipped kitchen, braai necessities, comfy beds, cosy blankets for chilly evenings. The views, nature including 7 peacocks on the stoep was such an experience. Thanks again for allowing and sharing your piece of heaven with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wonderlike natuurskoon kuier. Dit is 'n baie lekker en privaat kothuis om in te kuier. Alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrike P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Alles was uitstekend! Alles was uitstekend. Lieflike rus en stilte. Pragtige huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sascha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hoogs aanbevole. Pragtige plek met die mooiste uitsig. Honde was saam en het dit baie geniet. Daar was 'n staproete van so 9 km wat ons met die honde gedoen het. Die huisie is ook omhein, so jy hoef nie heeltyd bekommerd te wees dat die honde dalk sou wegraak nie. Het met ons aankoms 'n bottel wyn gekry en 2 vouchers vir wynproe by 'n wynplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yaseen J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Peaceful, tranquil. Beautiful surrounds, very peaceful, close enough to a small town for supply runs. Beautiful game on the farm. The website, however, could do with some extra information like maps of the MTB biking/hiking routes and an overall map layout of the facilities on the farm for ease of reference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pamela S
1 nag
4.8
Apr 2024

Perfek. Uitstekend. Wil weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Goeie tydjie met mooi landskap. Lekker gebly, tog was daar vreeslik baie vlieë gewees tydens ons besoek. Die braai se skoorsteen het ook nie lekker getrek nie, wat die binne-braai laat rook het. Effektief het dit die vlieë situasie gehelp. Die WiFi was ook nie van hoë gehalte nie. Ons dink dit is 'n baie goeie eenheid, maar wil graag eerlik wees oor wat ons ervaar het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boontjiesrivier langs die R46, Witzenberg Wildpark, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0da58e16cc310a9bb8eaf5ae361de94531faa8ac51e55e1ee8e71df5ca35d9f63daaa96a72c3f72d2b5f3306798edeceae52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Boontjiesrivier off the R46 Witzenberg Game Park 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.383170489424 19.209917599885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang