Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokkie Nature Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 529 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jackie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing. It is very quiet and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Huge value for money. We loved our stay at Steenbokkie! Loved the reserve and the animals. The room and bathroom were really nice. The owners were organised, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik geslaap, heerlik gebraai. Sal weer daar wil slaap. Heerlik gebly. Die tuin is soos 'n park met wild wat daar rondloop. Almal is vriendelik, hulpvaardig en doen moeite om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne D
1 nag
5.0
Jan 2025

'n Ware wegbreek vir die moeĆ« reisiger. 'n Ware wegbreek vir die moeĆ« reisiger. Ek en my dogter was op pad na Gauteng vanaf Kaapstad. Die lafenis in die swembad was spesiaal na 'n warm dag op die pad. Ons kamer was netjies uitgelĆŖ met alles op sy plek. Ons het lekker gebraai en die gemeenskaplike kombuis was goed toegerus. Die landelike ligging weg van die dorp se gewoel is voorwaar 'n seĆ«n. Dit laat mens lekker uitrus. Sal Steenbokkie enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlik, gemaklik, veilig! Wonderlike verblyf, Sunel en haar span weerspieƫl die gasvryheid van die Karoo. Pragtige, stylvolle kamers. Aktiwiteite vir die kinders. Veilig en voel soos huis. Ons sien julle definitief weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna V
1 nag
5.0
Jan 2025

Aangenaam. Ons het slegs oornag en het die plek heel aangenaam gevind vir die doel. Sterre was ongelooflik mooi en ons is uiters vriendelik ontvang. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, maar ek sal voorstel dat daar klein yskassies in die kamers aangebring word. Mens wil nie heeltyd op en af tussen die kamer en kombuis vir ys nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Great environment, amenities, and service! Awesome stay at Steenbokkie! The communication from Sunel was superb, the staff were super friendly and helpful, and the venue itself was stunning - a little oasis in the Karoo. The braai pack and spice were delicious, and when we left we knew we would be coming back in future - perhaps for more than one night so that we can properly enjoy the nature reserve. The pool was a welcome sight, as when we arrived it was 34Ā°C. The aircon worked well. The shop fridge was well stocked with numerous beverages and meals. A great place to visit for any family who want to be a little closer to nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie E
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Awesome. Awesome. I really enjoyed walking barefoot on the lovely lush green grass, something I cannot do at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Accommodating hosts, delicious meals, friendly cats, beautifully green gardens. Very accommodating hosts, delicious meals that you can buy, friendly cats everywhere, air-conditioning in the house was wonderful, beautifully green luscious gardens, great experience to feed the lambs, would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastasia H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Lekker Karoo stilte. Ons het baie lekker gebly. Net die manual hek wat ons elke keer moes oopmaak, was nie lekker nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 529

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R885
R 885 R 753
per nag, vir 2 mense
Vanaf R885
R 885 R 753
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokkie Natuurreservaat, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac7fc48502a8f72933e4084f75efe7fde10df1efe862acce95ecf8e40f724737adbdf33e6fdfe3ee00f8e0dc6e644bc3b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R885 nouVanaf R752 per nag, vir 2 mense 529 5 1 5 Steenbokkie Nature Reserve Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.339795671298 22.657670974731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang